Lé Frans Hoek
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Retha S - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed toegerus!
Lé Frans Hoek se terugvoer
Hi Retha, baie dankie vir die terugvoer - waardeer opreg. Hoop ek sien julle gou weer. Groete
Lourens B - Mrt 2024
Algehele gradering
Unieke.
Lé Frans Hoek se terugvoer
Baie dankie Lourens, waardeer die terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang.
Corien N - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Lé Frans Hoek se terugvoer
Baie dankie Corien, waardeer jou terugvoer en sien uit na die volgende besoek.
Lizette N - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese en veilige verblyf, ideale oornagplek in die stad.
Lé Frans Hoek se terugvoer
Baie dankie Lizette vir jou positiewe terugvoer, word waardeer. Sien uit om julle weer te ontvang.
Estie V - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, gasvry en baie buigbaar met reëlings!
Lé Frans Hoek se terugvoer
Baie dankie Estie, waardeer die resensie. Sien julle binnekort weer.
Christen C - Feb 2023
Algehele gradering
Great little guest house near the airport.
Lé Frans Hoek se terugvoer
Thank you so much Christen, it was a pleasure to host you. You were great guests and always welcome to come again when you visit SA again.
Estie V - Apr 2023
Algehele gradering
Feels like home.
Lé Frans Hoek se terugvoer
Baie dankie Estie, ek waardeer. Hoop julle is veilig daai kant en gesond. Groete. Frans
Carin C - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf in Kempton Park.
Lé Frans Hoek se terugvoer
Hi Carin, was heerlik om julle te gehad het en leer ken het. Hopenlik sien ons gou weer.
Groete
Frans
Ria N - Jul 2022
Algehele gradering
Besondere suite met spesiale aandag aan detail.
Lé Frans Hoek se terugvoer
Baie dankie Ria, dit was heerlik om julle te leer ken. Julle is ook baie spesiale gaste -altyd welkom om weer te kom kuier.
Zet V - Sep 2021
Algehele gradering
"Home away from home"
Johan V - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Lé Frans Hoek se terugvoer
Baie Dankie Johan, waardeer. Julle is great mense en wonderlike gaste! Sien uit om julle weer te sien. Groete Frans
Elmarie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige dekor, netjies en puik diens!
Lé Frans Hoek se terugvoer
Hi Elmarie, baie dankie vir die terug voer. Waardeer. Enige tyd welkom om terug te kom vir nog n besoek.
Louisa M - Apr 2021
Algehele gradering
Stunning!
Lé Frans Hoek se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Louisa, ek waardeer dit. Julle absolute goeie gaste gewees. Dankie en groete.
Schalk B - Des 2020
Algehele gradering
Very comfortable and well presented guesthouse.
Lé Frans Hoek se terugvoer
Baie dankie Yvette, ek waardeer dit.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothana-straat 16, Glen Marais, Kemptonpark, 16129, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang