Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lé Frans Hoek

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothana-straat 16, Glen Marais, Kemptonpark, 16129, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lé Frans Hoek is in Glen Marais in Kemptonpark en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of oornaggaste.

Les Fleurs het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, broodrooster, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het 'n gemaklike rusbank, 'n TV met DStv en 'n privaat ingang.

Gaste kan ook vinnige, gratis internet geniet. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Daar is lieflike braaigeriewe en 'n swembad. Die verblyf is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en trekpleisters.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Retha S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en goed toegerus! Lé Frans Hoek was skoon en netjies en het alles wat ons nodig gehad het. Die elektriese kombers in die winter was 'n ...
Sien meer
Jun 2024
Lourens B
Saam met lewensmaat
5.0
Unieke. Goed ontvang, lekker geslaap en tuis gevoel.
Mrt 2024
Corien N
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Absoluut asemrowend mooi en netjies. Rustige atmosfeer en baie veilig. Ek sal beslis weer by die akkommodasie oorslaap.
Feb 2024
Lizette N
Besigheidsreis
5.0
Netjiese en veilige verblyf, ideale oornagplek in die stad. Frans is 'n uitstekende gasheer. Spesiale aandag word gegee aan klein dingetjies soos 'n c...
Sien meer
Jul 2023
Estie V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek, gasvry en baie buigbaar met reëlings! Ons het baie lekker gebly, Frans is gasvry en alles was perfek. Was baie buigbaar met ons aankoms...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bothana-straat 16, Glen Marais, Kemptonpark, 16129, Gauteng
  • Gaste dink Lé Frans Hoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothana-straat 16, Glen Marais, Kemptonpark, 16129, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e05af6cdd04bdd8f161931de92f4aa46b64825204c80ddbd2409a4d26b6d70b4cbf0782b70415a30f3424fda2f73ad47d5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 16 Bothana Street Glen Marais 16129 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.07072 28.24408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang