Lé Frans Hoek
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothana-straat 16, Glen Marais, Kemptonpark, 16129, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lé Frans Hoek is in Glen Marais in Kemptonpark en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of oornaggaste.
Les Fleurs het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, broodrooster, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het 'n gemaklike rusbank, 'n TV met DStv en 'n privaat ingang.
Gaste kan ook vinnige, gratis internet geniet. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Daar is lieflike braaigeriewe en 'n swembad. Die verblyf is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en trekpleisters.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bothana-straat 16, Glen Marais, Kemptonpark, 16129, Gauteng
- Gaste dink Lé Frans Hoek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glen Marais Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothana-straat 16, Glen Marais, Kemptonpark, 16129, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang