Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lê-Ke-Plekkie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Lappies L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Wonderlik, alles wat mens kan verwag. Absolute waarde vir geld. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Lê-Ke-Plekkie
Baie dankie Lappies. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie hier by ons. Dankie dat julle my plek so mooi netjies gehou het.

Evert K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie netjies en skoon. Rustig. Ja, baie lekker. Mense is baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons te help. Ek sal beslis weer daar oornag en dalk 'n dag of twee bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Lê-Ke-Plekkie
Baie dankie Evert, sien uit na julle tweede kuiertjie.

Charel H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie behulpsame en vriendelike hosts. Baie dankie vir 'n rustige kuier by julle plekkie. Ons het die braaikamer en die swembad baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Lê-Ke-Plekkie
Baie dankie dit was 'n groot plesier

Lou D
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Sy het my baie mooi gehelp met die reëlings. Die hulp wat ons ontvang het, was ongelooflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda S
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Baie lekker. Ons gasvrou was regtig baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Lê-Ke-Plekkie
Baie dankie, ek het julle geselskap vreeslik geniet en dit was 'n plesier om julle te ontvang

Brian H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Lekker ontvang, geen gebrek aan gasvryheid nie! Lekker tuis gevoel! Ja, beslis lekker snoesig geslaap, sonder enige steurnis. Huislike atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tshepo N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Was relaxing. It was nice and we enjoyed the place! Need to recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle D
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2023

Gasvry. Bietjie basies vir prys wat baie meer is as Colesberg en Gariep se pryse. Baie vriendelike diens. Bietjie duur vir wat hul aanbied.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Michelle B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Feels like home. Baie vriendelike diens. Laat mens sommer tuis voel. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Lê-Ke-Plekkie
Baie dankie vir julle ondersteuning. Dis altyd 'n plesier om mense tuis en rustig te laat voel

Louw R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Aangenaam en rustig. Die diens van Shontell en Jaco is puik. Jaco maak 'n wenner van 'n macaroni, vleis en kaas. Die plek is skoon en netjies en uiters veilig. Ek sal definitief weer daar gaan bly wanneer ek in die area reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Lê-Ke-Plekkie
Baie dankie ek sien uit om julle weer hier te ontvang Groete Shontell

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-straat 50, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA071cb65ef1e799b5e481a523f21866537e257d16a9dc7f481cd648f0a6a1316b83f10c774d8bafe251732c4477ee7a9501c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 50 Protea street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.999064647403 24.741534587576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang