Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L21 Seaside Village

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 51

Resensies 103

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir L21 Seaside Village
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Allisa F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allisa F

Beautiful accommodation.

The unit was immaculate. As a family, we enjoyed staying there and we will be returning in the near future.

Anemie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anemie M

Gerieflik, skoon en netjies.

Ons het heerlik gekuier in die eenheid. Alles was skoon en netjies. Gratis WiFi was voldoende vir beide TV's. Die Mall by die deur was 'n pluspunt met Checkers, Woolies Food, Spur en nog vele meer. Daar is ook 'n laundromat alles loopafstand. Loren was die perfekte gasvrou! Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Diaan M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diaan M

Ontspannend.

Ons het lekker gebly. Die area is baie mooi en die eenheid is goed geleë.

Louie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louie D

Lekker, maar kon beter wees.

Ons het vir 8 dae geen TV gehad wat gewerk het nie. Die persoon met wie ons gewerk het, het vir ons probeer verduidelik om die TV se bedrading te 'wikkel'. Daar was belowe dat iemand sou kom kyk, wat nie gebeur het nie. Die patio-stel was onbruikbaar vuil gewees. Dit was bitter lank laas skoon gemaak. Die perseel werk met 'n sekuriteitsdeur wat met 'n tag werk. Ons het een dag buite gesit en wag vir sekuriteit omdat ons tag nie gewerk het nie. Die persoon met wie ons gewerk het, het ons vertel om 'n sekuriteitswag te kry om vir ons oop te maak.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaside Village, Cormorant-laan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA262e7e342b0163c262d83f4ae92496066652ad21b8777ccb2a99273c9cf4f0943db680be56a58bc916c1a7252747b7afa2ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Seaside Village Cormorant Avenue 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7880333 18.4563735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang