Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L21 Seaside Village

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Allisa F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Beautiful accommodation. The unit was immaculate. As a family, we enjoyed staying there and we will be returning in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anemie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Gerieflik, skoon en netjies. Ons het heerlik gekuier in die eenheid. Alles was skoon en netjies. Gratis WiFi was voldoende vir beide TV's. Die Mall by die deur was 'n pluspunt met Checkers, Woolies Food, Spur en nog vele meer. Daar is ook 'n laundromat alles loopafstand. Loren was die perfekte gasvrou! Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diaan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Ontspannend. Ons het lekker gebly. Die area is baie mooi en die eenheid is goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Lekker, maar kon beter wees. Ons het vir 8 dae geen TV gehad wat gewerk het nie. Die persoon met wie ons gewerk het, het vir ons probeer verduidelik om die TV se bedrading te 'wikkel'. Daar was belowe dat iemand sou kom kyk, wat nie gebeur het nie. Die patio-stel was onbruikbaar vuil gewees. Dit was bitter lank laas skoon gemaak. Die perseel werk met 'n sekuriteitsdeur wat met 'n tag werk. Ons het een dag buite gesit en wag vir sekuriteit omdat ons tag nie gewerk het nie. Die persoon met wie ons gewerk het, het ons vertel om 'n sekuriteitswag te kry om vir ons oop te maak.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 51

Resensies 103

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaside Village, Cormorant-laan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA262e7e342b0163c262d83f4ae92496066652ad21b8777ccb2a99273c9cf4f0943db680be56a58bc916c1a7252747b7afa2ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Seaside Village Cormorant Avenue 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7880333 18.4563735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang