Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ballito 302

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Conrad V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Ligging uitstekend, naby aan winkels met afstandbeheerde hekke na winkel en strand. Uitstekende ligging, die strand is een straat weg, veilig gevoel. Ballito het baie om te doen in en om Ballito, die akkommodasie was goed geleë daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
La Ballito 302
Thank you for the feedback. This unit is very popular because of its location.

Lara S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Was a wonderful stay. We enjoyed our stay at La Ballito 302. The location was excellent, having a Checkers practically on premise was an added bonus. Quick walk to the beach. With little children, the bottom panel of the windows was a little concerning from a safety perspective.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
La Ballito 302
Thank you for the feedback.

John M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Most memorable 5-night stay in Ballito. We enjoyed the town which is clean and the restaurants we visited were superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
La Ballito 302
So happy you enjoyed your stay. We look forward to your next stay with us.

Tavia C
Kort verblyf
2.6
Jan 2024

There are nice places for that price at that time of year. No shower, no aircon, no holiday feel, residence in Sand CV complex.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Karen
La Ballito 302
So sorry you feel that way. Sand... is not one of our accommodation units.

Bennie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Waarde vir geld. Woonstel gepas vir gesin met jong kinders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
La Ballito 302
Baie dankie vir die tydjie wat jy afgestaan het om die terugvoering te gee. Dit beteken baie vir ons.

Odette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

A good stay, the flat needs a thorough clean in between guests though. The floors and the bathroom are cleaned daily, but unfortunately when you open the fridge the baby cockroaches go running around, so one doesn't want to cook or use the fridge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eben D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2023

Baie kokkerotte en skoonmakers loop 7 uur die oggend in sonder om te klop. Beddens baie hard. Anders as die kokkerotte is alles okay.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2023

Ons kuier was baie lekker en het elke oomblik geniet. Woonstel naby aan die strand en winkels geleë. Die woonstel is goed toegerus, kan miskien net meer hangplek vir "scruncies" in die badkamer voorsien, dan is dit nie nodig om almal oor die kraan te hang nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
La Ballito 302
Baie dankie vir die terugvoering. Alle voorstelle word aan die eienaar gegee en hy probeer om in almal se smaak te reageer.

Anthoni D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Clean, neat and basic accommodation. October is windy and rainy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Was a pleasant stay. Security staff was friendly. Building was nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 568

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 153
R1 153 R922
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 153
R1 153 R922
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA069225a7b83d18faae412bc716a33920a0f84a3630b1668a995b5d85b70b77076e40405df2c0e8572897da8d3b939baa5fa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 153 nouVanaf R922 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Jack Powell Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.533007891045 31.221098005772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang