Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ballito 302

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 567

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir La Ballito 302
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Conrad V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad V

Ligging uitstekend, naby aan winkels met afstandbeheerde hekke na winkel en strand.

Uitstekende ligging, die strand is een straat weg, veilig gevoel. Ballito het baie om te doen in en om Ballito, die akkommodasie was goed geleë daarvoor.

La Ballito 302 se terugvoer

Thank you for the feedback. This unit is very popular because of its location.

La Ballito 302
Lara S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara S

Was a wonderful stay.

We enjoyed our stay at La Ballito 302. The location was excellent, having a Checkers practically on premise was an added bonus. Quick walk to the beach. With little children, the bottom panel of the windows was a little concerning from a safety perspective.

La Ballito 302 se terugvoer

Thank you for the feedback.

La Ballito 302
John M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Most memorable 5-night stay in Ballito.

We enjoyed the town which is clean and the restaurants we visited were superb.

La Ballito 302 se terugvoer

So happy you enjoyed your stay. We look forward to your next stay with us.

La Ballito 302
Tavia C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tavia C

There are nice places for that price at that time of year.

No shower, no aircon, no holiday feel, residence in Sand CV complex.

La Ballito 302 se terugvoer

So sorry you feel that way. Sand... is not one of our accommodation units.

La Ballito 302
Bennie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B

Waarde vir geld.

Woonstel gepas vir gesin met jong kinders.

La Ballito 302 se terugvoer

Baie dankie vir die tydjie wat jy afgestaan het om die terugvoering te gee. Dit beteken baie vir ons.

La Ballito 302
Odette H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odette H

A good stay, the flat needs a thorough clean in between guests though.

The floors and the bathroom are cleaned daily, but unfortunately when you open the fridge the baby cockroaches go running around, so one doesn't want to cook or use the fridge.

Eben D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben D

Baie kokkerotte en skoonmakers loop 7 uur die oggend in sonder om te klop.

Beddens baie hard. Anders as die kokkerotte is alles okay.

Marius K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K

Ons kuier was baie lekker en het elke oomblik geniet.

Woonstel naby aan die strand en winkels geleë. Die woonstel is goed toegerus, kan miskien net meer hangplek vir "scruncies" in die badkamer voorsien, dan is dit nie nodig om almal oor die kraan te hang nie.

La Ballito 302 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Alle voorstelle word aan die eienaar gegee en hy probeer om in almal se smaak te reageer.

La Ballito 302
Anthoni D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthoni D

Clean, neat and basic accommodation.

October is windy and rainy.

Yvette B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B

Was a pleasant stay. Security staff was friendly.

Building was nice and clean.

Marlene S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Dit was uitstekend.

Alles was baie heerlik. Die dubbelbed is onstabiel en blinds baie oud.

Dries V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V

'n Rustige sorgelose vakansie.

Woonstel was netjies en skoon met daaglikse skoonmaakdiens, hoef nie daaroor bekommerd te wees. Ons tyd was ons tyd. Ons kon rustig ons tyd deurbring.

John M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John M

Most enjoyable stay but we had a problem with the gate remote that we had to solve.

The remote was rusted as it turns out after we had to purchase a battery that we thought was the issue. The agent was too preoccupied to assist

Jacques J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Gerief en ontspanning in ‘n netjiese, bekostigbare eenheid.

Dankie!

Nathelly W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nathelly W

Good.

Love where it is situated. Can really do up an upgrade on the sofa in the lounge area as it was a bit uncomfortable.

Bianca H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca H

Netjies en gesellig.

Het dit geniet. Die woonstel was mooi skoon met aankoms asook die volgende dag toe ons terugkom na ons rondgery het in Ballito, was die plek mooi skoongemaak. Sal dit aanbeveel vir 'n naweekwegbreek.

La Ballito 302 se terugvoer

Goeiedag Bianca

Baie dankie vir die mooi resensie

Groete
Karen von Wielligh
Chas Everitt Ballito

La Ballito 302
Vanaf R1 153
R1 153 R922
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 153
R1 153 R922
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA069225a7b83d18faae412bc716a33920a0f84a3630b1668a995b5d85b70b77076e40405df2c0e8572897da8d3b939baa5fa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 153 nouVanaf R922 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Jack Powell Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.533007891045 31.221098005772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang