La Ballito 302
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 568
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Conrad V - Jul 2023
Algehele gradering
Ligging uitstekend, naby aan winkels met afstandbeheerde hekke na winkel en strand.
La Ballito 302 se terugvoer
Thank you for the feedback. This unit is very popular because of its location.
Lara S - Jan 2024
Algehele gradering
Was a wonderful stay.
La Ballito 302 se terugvoer
Thank you for the feedback.
John M - Jun 2023
Algehele gradering
Most memorable 5-night stay in Ballito.
La Ballito 302 se terugvoer
So happy you enjoyed your stay. We look forward to your next stay with us.
Tavia C - Jan 2024
Algehele gradering
There are nice places for that price at that time of year.
La Ballito 302 se terugvoer
So sorry you feel that way. Sand... is not one of our accommodation units.
Bennie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
La Ballito 302 se terugvoer
Baie dankie vir die tydjie wat jy afgestaan het om die terugvoering te gee. Dit beteken baie vir ons.
Odette H - Jan 2023
Algehele gradering
A good stay, the flat needs a thorough clean in between guests though.
Eben D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie kokkerotte en skoonmakers loop 7 uur die oggend in sonder om te klop.
Marius K - Okt 2023
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker en het elke oomblik geniet.
La Ballito 302 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Alle voorstelle word aan die eienaar gegee en hy probeer om in almal se smaak te reageer.
Anthoni D - Okt 2021
Algehele gradering
Clean, neat and basic accommodation.
Yvette B - Des 2021
Algehele gradering
Was a pleasant stay. Security staff was friendly.
Marlene S - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Dries V - Feb 2022
Algehele gradering
'n Rustige sorgelose vakansie.
John M - Sep 2020
Algehele gradering
Most enjoyable stay but we had a problem with the gate remote that we had to solve.
Jacques J - Apr 2019
Algehele gradering
Gerief en ontspanning in ‘n netjiese, bekostigbare eenheid.
Nathelly W - Mei 2018
Algehele gradering
Good.
Bianca H - Jul 2016
Algehele gradering
Netjies en gesellig.
La Ballito 302 se terugvoer
Goeiedag Bianca
Baie dankie vir die mooi resensie
Groete
Karen von Wielligh
Chas Everitt Ballito
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang