La Ballito 303
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 568
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
David R - Okt 2023
Algehele gradering
It was nice and cosy near the beach and shops.
La Ballito 303 se terugvoer
Thank you for the review. The unit is very popular because of it's location
Allisa F - Jan 2024
Algehele gradering
Unpleasant stay.
Lees meerChrissy S - Sep 2023
Algehele gradering
Horrible.
La Ballito 303 se terugvoer
So sorry for your bad experience. The units has been fumigated two weeks before your arrival. Also after your departure. We were not aware of the electrical problem in the unit. All the windows in the lounge are don't open in the complex. That's the way the building is designed. The unit above you are private property and not one of our units.
Jane V - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees en ons het regtig ons vakansie geniet. Woonstel is skoon en netjies, dis baie gerieflik. Sal die woonstel regtig aanbeveel.
La Ballito 303 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is trots op die eenheid.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Mimi M - Sep 2021
Algehele gradering
Left a comment in their comment book, the stay was wonderful, security and staff were friendly and polite.
La Ballito 303 se terugvoer
Good morning Mimi,
Thank you for the lovely review, we look forward to you staying with us again.
Kind Regards,
Karen von Wielligh
Reinhardt H - Des 2021
Algehele gradering
Terrible cockroaches everywhere.
Punam L - Nov 2020
Algehele gradering
It was a lovely weekend away. The apartment was well equipped for our short stay. Short walk to the beach.
Liezel P - Des 2020
Algehele gradering
Sal ongelukkig nie weer daar bly.
Elouise J - Des 2020
Algehele gradering
Unpleasant.
Hannelie O - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies en baie lekker gewees, dankie.
La Ballito 303 se terugvoer
Goeiemore Hannelie,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons sien daarna uit dat u weer by ons bespreek.
Groete,
Karen von Wielligh
Yvette A - Feb 2019
Algehele gradering
Beknop met geen balkon of lugversorger.
Lees meerLa Ballito 303 se terugvoer
Goeiemiddag Yvette, dankie vir u terugvoering. Die hysbak is nie onder konstruksie nie, die "tarpaulin" is om dit te beskerm teen skade.
Die woonstel het nie 'n balkon of lugreëling nie, en word so geadverteer.
Die uitsig is soos op die foto's op die webwerf.
Bunk Bed "alcove" het 'n waaier, net nie 'n dak waaier nie.
Die woonstelblok is baie gewild vir vakansiegangers omdat hulle net oorkant die pad van die strand is en daar is 'n swembad op die perseel .
Ons sien daarna uit om weer van u te hoor, en het baie ander opsies waaruit u kan kies.
Groete
Karen @ Chas Everitt Ballito
Isabelle V - Sep 2018
Algehele gradering
Ideaal gewees vir die 10 dae. Baie netjies. Als wat mens nodig gehad het was in woonstel.
Marlene P - Jul 2018
Algehele gradering
Veilig, gerieflik en skoon.
La Ballito 303 se terugvoer
Goeie dag Marlene,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien daarna uit om weer van u te hoor.
Groete Karen @ Chas Everitt Ballito
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang