La Ballito 303
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 079 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Ballito 303 is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat verblyf in die kusdorpie Ballito bied. Die skilderagtige dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seewegbreek en spog met lang dele sandstrande.
Die 1-slaapkamer-eenheid is op die derde verdieping geleë en het slaapplek vir 2 volwassenes met 2 kinders onder 12. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed terwyl 'n stapelbed in 'n alkoofkamer beskikbaar is om 2 kinders te akkommodeer. Daar is 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en wasmasjien terwyl die sitkamer 'n TV met Openview HD het. WiFi-toegang is ook beskikbaar. Die gebou het 2 hysbakke en is oorkant Willard-strand en 'n winkelsentrum geleë.
Daar is ook 'n kragopwekker wat tydens beurtkrag inskop en die hysbak aan die gang hou.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of 'n braai in die kompleks geniet terwyl doendinge in die omgewing swem, die verken van die seelewe by die rotspoele, kajakvaart, lyfplankry, branderplankry, bootvaart en sonbaai insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 546
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Jack Powell-weg 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Ballito 303 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang