La Ballito 602
Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 31 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg 4, Willard's Beach, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Ballito 602 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n kompleks in Ballito en is net 'n entjie vanaf die Steps Centre en direk oorkant die ongerepte Willard's Beach. Die verblyf spog met asemrowende 180 grade-see-uitsigte en is ideaal vir gesinne of paartjies.
Dié eenheid met lugversorging op die sesde verdieping bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n aparte toilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stapelbed vir kinders in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV met DStv-kanale en see-uitsigte. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad met 'n kindergedeelte, braaigeriewe en 'n tuinarea waar kinders kan speel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Jack Powell-weg 4, Willard's Beach, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg 4, Willard's Beach, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang