La Ballito 606
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jack Powell-weg 5, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Ballito 606 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige La Ballito-kompleks in Ballito. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en die strand.
Dié woonstel is ideaal vir 'n gesin en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aparte slaaphoekie het 'n stapelbed vir kinders.
Die kombuis, eet- en leefarea is oopplan. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, elektriese braaipan, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n platskerm-TV. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Gaste moet teen 09:00 uitklok omdat die eenheid nog skoongemaak moet word.
Die La Ballito-kompleks bied 'n kinderspeelarea met swaaie, 'n tuin met gemeenskaplike braaigeriewe en piekniekbankies, asook 2 swembaddens en wasgoedgeriewe wat met munte werk. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Jack Powell-weg 5, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Ballito 606 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jack Powell-weg 5, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal