Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ballito 902

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Eugene D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Aangenaam. Ek sal dit aanbeveel vir 'n kort besoek (3-7 dae, veral vir meer as 2 mense). Dit kan effens beknop raak met tieners. Die een kamer is bietjie klein met 2 stapelbeddens en geen deur nie - amper soos 'n gang. Die uitsig is ongelooflik, daar is waaiers, 'n gesellige sitkamer, swembad, ens. Mens kan die see in die nag hoor en oor die see uitkyk. Die swemstrand is 'n kort stap weg - omtrent 'n blok verder.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Short stay, pleasant. It was just what we needed. The bunk room was tiny. I would not stay for a long period as it needs an upgrade rather urgently. You get what you pay for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Zelia
La Ballito 902
Thank you for your review Craig, appreciate it.

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Mrt 2024

Aanvaarbaar. Aanvaarbaar vir oornag akkommodasie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Rudie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Basies, maar mooi en skoon. Pragtige plekkie met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Baie goeie ligging en skoon. Sal weer gaan. Baie lekker gekuier. Naby die see.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jake G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Baie gepas, baie lekker en aangenaam gewees, ons het gejol en gerus nes ons wou! Net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Baie lekker seevakansie. Ten spyte van die strande wat gesluit was het ons die vakansie baie geniet. Die woonstel is netjies en die swembad en braaigeriewe is ook baie netjies. Die ligging van die woonstel is sentraal. Ons het die kar parkeer en gestap waar ons wou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Egon B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2021

Oulike plekkie met WiFi, Dstv en Netflix. Naby aan die strand in 'n hoë gebou. Nie al die inwoners is vakansie gangers nie maar 'n oulike praktiese plek. Pryse is redelik vir die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris B
1 nag Saam met vriende
4.2
Okt 2021

Goeie ligging naby die lughawe en see. Baie teleurgesteld om geen toiletpapier, koffie, tee, suiker, of melk aan te tref nie. Ons het laat die aand ingeboek, en dit was ongerieflik om die items toe ten duurste by vulstasie te moes gaan koop. Baie goeie ligging, en uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charmaine P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2021

Wonderlike bekostigbare verblyf. Dankie ons het dit baie geniet eenheid het pragtige uitsig en is naby hoofstrand uitstekende waarde sal ons weer sien! Het probleem met dekodeerder gehad en probleem vinnig opgelos dankie vir moeite!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Zelia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R925
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R925
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jack Powell-rylaan, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fb7dd1ba8b5369abf7f3d3bce1d2db9ecbe1976cb1b29a851fe6f6cdd17309e57327095ca069e7847ba81826703087673e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Jack Powell Road La Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -29.532546139652 31.22136224313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang