Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ballito Apartment

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Yolandi G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Beste vakansie in jare. Dit was sowaar die beste vakansie wat ons in jare gehad het by die see. Ons plekkie was skoon en netjies en het alles wat mens nodig het. Die feit dat die kinders se kamer nie 'n venster het na buite nie, gee ekstra gemoedsrus. Die boonste stapelbed is net bietjie hoog vir kinders om op te klim, so 'n leertjie sal eintlik goed werk, maar ons het sommer een van die kombuisstoele gebruik. Dit is regtig min dat jy by 'n plek kom wat nog badhanddoeke gee en vadoekies vir die kombuis. Dit was 'n lekker verrassing gewees. En die koue waterhouer was 'n bonus. Ons het so lekker gebly dat ek volgende maand solank my volgende bespreking maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Home away from home. Everything you need is there. Comfortable beds and lounge chairs to kick back and relax. Stunning sea views. Close walking distance to the beach and shops. We loved staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alvin
La Ballito Apartment
Looking forward to hosting you again.

Jabulile N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Excellent. Good place. Can come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alvin
La Ballito Apartment
Looking forward to hosting you again.

Neville T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Nov 2023

Gerieflik. Ons het net basies daar geslaap. Vir besigheid is dit reg vir een persoon. Die 'bunk beds' werk nie juis vir grootmense nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda Z
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2023

Kort Jammer dit het nie lugversorging nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Great location. The apartment is well located, spacious, clean and has everything one needs (except Wi-Fi). The building needs a little TLC.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alvin
La Ballito Apartment
Unfortunately, the Wi-Fi sim card was faulty, however, it has been replaced and is functional.

Liezel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Netjiese woonstel, met 'n ongelooflike uitsig. Ongelooflike uitsig. Diens baie professioneel wanneer jy arriveer. Baie netjies en lekker stapafstand na die see. Ook naby winkels indien jy iets nodig kry. Vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alvin
La Ballito Apartment
Glad to hear you enjoyed your stay, hopefully we will be hosting you again in the future.

Amanda K
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Gerieflik geleë, naby die strand, baie skoon en veilig. Pragtig plekkie, baie skoon en gerieflik en veilig Naby die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alvin
La Ballito Apartment
Great to hear you enjoyed your stay, will gladly host you again in the future.

Martha L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2021

Ballito - onvergeetlik, onbeskryflik, pragtig. Dankie Lekkeslaap vir 'n wonderlike, asemrowende vakansie by La Ballito. Die personeel was baie vriendelik. Oor genoeg handdoeke, kombuisgeriewe (potte, glasse ens). Pragtigtige, veilige, skoon plek. My man en kinders kan nie klaar praat van hul onvergeetlike vakansie. Die pryse by die winkels ook bekostigbaar, ek het baie meer verwag.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alvin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-straat, La Ballito-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a09edc53ac00bd1f42c135a1de8dc9914286089aedf021a643d6d8801208af7e5396e437b7ddb1050c89eaa40af9f438288?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Jack Powell Street La Ballito complex 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532746506352 31.221134762704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang