Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Barune Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Ingrid J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ons kom weer! Skoon en netjies. Vriendelik ontvang. Aangebied om kragopwekker vir ons aan te sit gedurende beurtkrag. Heerlike kospakkies is vir ons gepak omdat ons vroeg vertrek het. Wil volgende keer graag bly vir ontbyt aangesien dit 'n spesialiteit van hulle is. Ons is ook laat weet dat ons iets vergeet het en was behulpsaam om dit terug te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
La Barune Guest House
Dankie vir jou terugvoering, Ingrid! Ons is bly om te hoor dat jy ons gastehuis skoon en netjies gevind het. Ons is bly dat jy die heerlike kospakkies wat ons voorberei het vir jou vroeë vertrek geniet het. Ons vra om verskoning dat jy hierdie keer ontbyt misgeloop het, maar ons is verheug om te hoor dat jy daarna uitsien om dit volgende keer te probeer—dit is inderdaad 'n spesialiteit van ons! Ons is ook bly dat ons kon help om jou vergete item terug te stuur. Jou tevredenheid is vir ons belangrik, en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom vir 'n volledige ontbyt-ervaring en nog 'n aangename verblyf in die toekoms!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Hanli
La Barune Guest House
Thank you for your feedback, David. We're pleased to hear that you enjoyed our great breakfast and appreciated the good service during your stay. However, we're sorry to hear that the bed did not meet your expectations. Your comfort is important to us, and we apologise for any inconvenience caused. We'll certainly look into the matter and address any issues with the bed to ensure a more comfortable experience for our guests in the future. If you decide to stay with us again, please don't hesitate to let us know of any concerns so we can make your stay as enjoyable as possible. We appreciate your feedback and hope to have the opportunity to welcome you back for a better experience.

Rhona M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Fantastiese plekkie met vriendelike mense. Die perseel is fantasties, groot en baie netjies, absoluut skoon en rustig met veilige parkering. Ontbyt meer as genoeg om van te kies. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
La Barune Guest House
Baie danike Rhona, ons waardeer jou terugvoer, en sien uit na volgende keer.

Isabel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie vriendelike diens, heerlike ontbyt en pragtige gastehuis. Baie vriendelike personeel, moeite gedoen omdat ons kinders met hul baba ook op kort kennisgewing verblyf gesoek het. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
La Barune Guest House
Baie dankie Isabel, dit was 'n plesier om jul te bederf, en by te staan tydens die trekkery. Hoop ons sien julle weer binnekort as jul vir die kinders kom kuier. Vriendelike groete, Janine

Willem K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2021

Baie aangenaam. Vriendelik ontvang en uitstekende diens. Ons ontvangs deur Bianca was baie aangenaam gewees. Ons het gou tuis gevoel. Sy het ook uitstekend met ons gekommunikeer in verband met ons etenstye en al die ander inligting. Ons sal graag weer by LaBarune bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hanli
La Barune Guest House
Baie dankie Willem, Dit was baie lekker om jou familie by ons te he! Julle is nou amptelik deel van die La Barunè familie en ons sien uit na julle volgende kuier! Mag dit met julle goed gaan en alles van die beste! Groete, Bianca en die La Barunè span

Henk H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2019

Uitstekende diens. Die gastehuis is na aan die sakesentrum van Tzaneen geleë, maar nogtans in 'n stil woonbuurt. Die diens is uiters professioneel en vriendelik, die kamers gerieflik en goed ingerig, met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanli
La Barune Guest House
Goeiemiddag, Baie dankie! Ek is so bly julle het die kort tydjie by ons geniet. Ek hoop die res van die naweek was ook 'n treffer. Dit sal baie oulik wees as ons julle weer sien as julle weer in Tzaneen is. Vriendelike groete, Lara Luis Algemene Bestuurder

Tanya D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2018

Pragtige, netjiese, skoon en ruim huis. Ontbyt was heerlik en baie moeite gedoen vir die 3 jong kinders. Ek sal graag weer La Barune Guest House gebruik in die toekoms. Baie skoon en netjies. Ons was met aankoms ingelig van aktiwiteite in en om die dorp, en was ook aangebied om 'n restaurant van ons keuse vir ons te bespreek. Kan regtig aanbeveel vir enige gesin met klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanli
La Barune Guest House
Baie dankie, Tanya. Dit was wonderlik om jou hier by ons te hê. Ek hoop julle sal weer by ons kom bly as julle weer in Tzaneen is. Groete, Lara

Morne H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2018

Skoon. Gerieflik. Vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Elise F
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mei 2018

Skoon en netjies. Verblyf was baie skoon en netjies met heerlike ontbyt, gerieflik vroeg in die oggend. Gasvrou het moeite gedoen om vir my te wag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hanli
La Barune Guest House
Beste Elise, Baie dankie, ek is bly ons kon help met die akkommodasie! Ons sal graag vir Robert terug verwelkom op sy toekomstige reise na Tzaneen. Vriendelike groete, Lara

Abraham W
1 nag
3.2
Nov 2017

Gerieflik. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Hanli
La Barune Guest House
Baie dankie, ons sal jul graag terug verwelkom op jul toekomstige reise na Tzaneen. Vriendelike groete, Yvonne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hanli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Joubert-straat 8, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c541d43b7deff01df03dc12906055fc29317076f3220c01ecb179c82a23edddcbde49f59ac91851eab7f4c7f241e2f0f33b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 8 Pieter Joubert Street Aqua Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.819254352493 30.149440291996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang