La Barune Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hanli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Ingrid J - Jan 2024
Algehele gradering
Ons kom weer!
La Barune Guest House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Ingrid! Ons is bly om te hoor dat jy ons gastehuis skoon en netjies gevind het. Ons is bly dat jy die heerlike kospakkies wat ons voorberei het vir jou vroeë vertrek geniet het. Ons vra om verskoning dat jy hierdie keer ontbyt misgeloop het, maar ons is verheug om te hoor dat jy daarna uitsien om dit volgende keer te probeer—dit is inderdaad 'n spesialiteit van ons! Ons is ook bly dat ons kon help om jou vergete item terug te stuur.
Jou tevredenheid is vir ons belangrik, en ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom vir 'n volledige ontbyt-ervaring en nog 'n aangename verblyf in die toekoms!
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Rhona M - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese plekkie met vriendelike mense.
La Barune Guest House se terugvoer
Baie danike Rhona, ons waardeer jou terugvoer, en sien uit na volgende keer.
Isabel G - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, heerlike ontbyt en pragtige gastehuis.
La Barune Guest House se terugvoer
Baie dankie Isabel, dit was 'n plesier om jul te bederf, en by te staan tydens die trekkery.
Hoop ons sien julle weer binnekort as jul vir die kinders kom kuier.
Vriendelike groete,
Janine
Willem K - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam. Vriendelik ontvang en uitstekende diens.
La Barune Guest House se terugvoer
Baie dankie Willem,
Dit was baie lekker om jou familie by ons te he! Julle is nou amptelik deel van die La Barunè familie en ons sien uit na julle volgende kuier! Mag dit met julle goed gaan en alles van die beste!
Groete,
Bianca en die La Barunè span
Henk H - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens.
La Barune Guest House se terugvoer
Goeiemiddag,
Baie dankie! Ek is so bly julle het die kort tydjie by ons geniet. Ek hoop die res van die naweek was ook 'n treffer. Dit sal baie oulik wees as ons julle weer sien as julle weer in Tzaneen is. Vriendelike groete,
Lara Luis
Algemene Bestuurder
Tanya D - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige, netjiese, skoon en ruim huis. Ontbyt was heerlik en baie moeite gedoen vir die 3 jong kinders.
La Barune Guest House se terugvoer
Baie dankie, Tanya. Dit was wonderlik om jou hier by ons te hê. Ek hoop julle sal weer by ons kom bly as julle weer in Tzaneen is. Groete, Lara
Morne H - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon. Gerieflik. Vriendelik.
Elise F - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
La Barune Guest House se terugvoer
Beste Elise,
Baie dankie, ek is bly ons kon help met die akkommodasie! Ons sal graag vir Robert terug verwelkom op sy toekomstige reise na Tzaneen.
Vriendelike groete,
Lara
Abraham W - Nov 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
La Barune Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons sal jul graag terug verwelkom op jul toekomstige reise na Tzaneen.
Vriendelike groete,
Yvonne
Lerika D - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid.
Christell V - Jul 2016
Algehele gradering
Kort.
La Barune Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi verwysing, Christell.
Ons sien uit om jul weer hier te verwelkom.
Vriendelike Groete.
Yvonne
Erna E - Jan 2016
Algehele gradering
Gasvry, stylvol en netjies.
La Barune Guest House se terugvoer
Beste Erna,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit daarna om u in die toekoms weer te verwelkom by La Baruné.
Vriendelike groete,
Yvonne
Jurg En Issie B - Jul 2016
Algehele gradering
Netjies en lekker!
La Barune Guest House se terugvoer
Baie dankie Neil. Dit was 'n voorreg om jul by La Baruné te verwelkom.
Hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike Groete.
Yvonne
Cornelia V - Okt 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was gemaklik.
La Barune Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer.
Ons is geëerd dat jul La Baruné gekies het om by oor te bly.
Hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike Groete.
Yvonne
Jakkie V - Okt 2015
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik met 'n fantastiese ontbyt!
La Barune Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoer en poog gedurig om uit te blink in elke opsig.
Leruo K - Mei 2015
Algehele gradering
Overall stay way good. Very friendly staff!
Mpumelelo T - Mei 2015
Algehele gradering
Lovely place with great service.
Hennie P - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was angenaam en vergelyk goed aangesien ek by baie gastehuise oorslaap vir werk.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pieter Joubert-straat 8, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang