Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Bastide

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jane B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Comfortable, peaceful and clean. We had an awesome stay at Lavender Cottage at La Bastide. Nice and peaceful. Very clean and everything you needed in the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juandre D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Sal dit aanraai vir 'n vinnige naweek wegbreek. Sal vir seker weer daar bly, alles was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Aangename verblyf. La Bastide is 'n pragtige skoon eenheid. Baie meer gekry as wat ons verwag het. Zodwa is 'n gem. Die natuurskoon en berge gee rustigheid. Sal enige tyd weer terug gaan. Ligging is ook ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tegan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustig en mooi. Baie lekker oulike plekke. Net 'n koue plek, so vat jou pantoffels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Tuine is pragtig en alles is so rustig. Ek het probleme gehad met kommunikasie. TV het glad nie gewerk nie, maar daar is 3x aan my gesê dat iemand oppad is om dit reg te maak, maar niemand het opgedaag nie. Sekere muurproppe het skielik nie gewerk nie, alhoewel die ligte aan was. Eers later die boodskap ontvang dat dit loadshedding was. Dit was onaangenaam om elke keer te rapporteer en niks gebeur nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jillian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Fantastic as usual. We love coming here. Really value for money. We only have an issue with the ants. It becomes unpleasant but other than that, the place is really great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Hidden gem. We had a wonderful peaceful stay at La Bastide Lavender cottage. What a beautiful place. The gardens are spectacular, the facilities were good. The pool was lovely. The view of the mountain is incredible. Perfect place if you are wanting to do a trip around Harties Dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Pleasant and cosy. We had a very pleasant stay in the Sky Room. The room was a bit cold, but they provided heating blankets for the evening, so we were not uncomfortable. The premises are well kept and nice for family activities, including a play area for children. I did have a problem with contacting the establishment in the weeks leading up to our stay. However, during our stay they were accessible and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marita G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Baie rustig en pragtig! Pragtige omgewing en behuising. Aanbeveling: Aanwysings oor waar elke eenheid is, is nodig. Daar is geen aanwysings op die perseel van waar jou bespreekte eenheid is nie. Daar is ook geen ontvangs op die perseel nie. Verder is alles pragtig. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wendy S
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2024

Aangename area maar teleurgesteld in die eenheid. Die area is pragtig. Ongelukkig was ons eenheid nie skoon nie. Het dit gerapporteer, maar geen terugvoering ontvang nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mpota Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R936
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R936
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-laan 3, Naby die R560, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvz07YVwwXvLsvbbnMAcfTn4WC6zZvywiAg3079hwkM9KhsfVX1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R936 per nag (plek vir 2) 154 5 1 5 3 Mill Lane Off the R560 0232 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.780411439316 27.767791450024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang