Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Bastide

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-laan 3, Naby die R560, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Vanaf R936 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Bastide bied bekoorlike en unieke gastehuisverblyf in 'n vallei in die Magaliesberge, 15 minute van Hartbeespoortdam af. Dié gastehuis is op 'n ou plaas geleë en die tuine en argitektuur dra by tot die kenmerkende plattelandse atmosfeer wat hier heers.

Die gastehuis is só ontwerp om voorsiening te maak vir verskeie gaste en hul behoeftes. Baie gaste wat troues naby ons bywoon, kom bly vir 'n aand of twee hier. Ander smag na 'n wegbreek uit die stad en 'n bietjie vars lug, rus en vrede en 'n pragtige omgewing. Die oorvloed opwindende doendinge in die omgewing lok ook gaste wat 'n paar prettige dae saam met familie en vriende wil deurbring. Die gastehuis het in 2003 sy deure oopgemaak en het 'n tipiese Franse plattelandse styl en atmosfeer wat die pragtige omgewing komplementeer.

La Bastide bied 2 selfsorgkothuise en 6 gastekamers wat altesaam slaapplek vir tussen 18 en 25 gaste bied. Elkeen is uniek ontwerp en ingerig en vernoem na die natuur wat op hul voorstoepe voorkom. Die kothuise is ideaal vir naweekreisigers of vir gaste wat 'n bietjie langer kom rus en ontspan. Elke kothuis het 'n privaat onthaalarea en daar is verskeie gemeenskaplike areas waar groter groepe kan kuier. Die gastekamers is ideaal vir gaste wat 1 nag bly of vir gaste wat die area besoek vir 'n vinnige wegbreek, troues, 'n fietsresies, warmlugballonvlugte en ander interessante aktiwiteite. Daar is ook 'n swembad wat gaste kan gebruik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jane B
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, peaceful and clean. We had an awesome stay at Lavender Cottage at La Bastide. Nice and peaceful. Very clean and everything...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Juandre D
Saam met vriende
5.0
Sal dit aanraai vir 'n vinnige naweek wegbreek. Sal vir seker weer daar bly, alles was fantasties.
Feb 2024
Lynda C
Saam met vriende
4.8
Basic but lovely venue. We enjoyed our stay. A few things like the fridge being turned on before we arrived and fans cooling the place ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Tegan L
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en mooi. Baie lekker oulike plekke. Net 'n koue plek, so vat jou pantoffels.
Mei 2024
Henrietta E
Saam met vriende
4.6
Tuine is pragtig en alles is so rustig. Ek het probleme gehad met kommunikasie. TV het glad nie gewerk nie, maar daar is 3x aan my gesê dat iemand opp...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mpota Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 158

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Mill-laan 3, Naby die R560, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink La Bastide het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 936
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 936
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-laan 3, Naby die R560, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvz07YVwwXvLsvbbnMAcfTn4WC6zZvywiAg3079hwkM9KhsfVX1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R936 per nag (plek vir 2) 158 5 1 5 3 Mill Lane Off the R560 0232 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.780411439316 27.767791450024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang