La Belle Guest house
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Melani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Johan O - Sep 2024
Algehele gradering
Was 'n droomvakansie in La Belle.
Zinhle Z - Jul 2024
Algehele gradering
Great!
Johanens L - Jul 2024
Algehele gradering
Skoon, aandag aan detail, veilig.
Mariette V - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Nellie P - Apr 2024
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel.
La Belle Guest house se terugvoer
Ek is so bly julle het julle verblyf geniet. Elke kamer het 'n kragprop by 'n spieël, Nellie. Dink jy het dit miskien net nie gesien nie. Dit is vir my seker die belangrikste as ek by 'n gastehuis is. Hoop om julle weer te sien.
Amy H - Apr 2024
Algehele gradering
A pleasant experience.
Danel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflink en ontspanne.
Liezle B - Feb 2024
Algehele gradering
Great stay. Quiet and relaxed venue after a very long day of work.
Anoet D - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige oorslaapplek.
Paul C - Jan 2024
Algehele gradering
Een.
Zani T - Jan 2024
Algehele gradering
Altyd die beste.
Marietjie V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Jolene M - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely rooms, clean, coffee station, fresh towels and water, was simply great.
Cheree B - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful guest house.
Dorothy O - Jul 2024
Algehele gradering
Comfortable and cosy stay in the middle of cold winter.
Elna P - Apr 2024
Algehele gradering
Hierdie akkommodasie is 'n goeie keuse vir 'n oorstop as jy op reis is.
Rina G - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en stil.
Renier P - Aug 2024
Algehele gradering
Friendly host, neat room.
Tracey S - Jan 2024
Algehele gradering
A beautiful oasis after a long journey.
L. S - Des 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Tracey S - Des 2023
Algehele gradering
A delight after a long journey.
Daniella V - Okt 2023
Algehele gradering
Oase in die Rosestad.
La Belle Guest house se terugvoer
Was heerlik om julle te ontmoet, Daniella. Hoop ons sien jul weer.
Groete
Melani
Jolandé M - Okt 2023
Algehele gradering
Weereens 'n plesier.
La Belle Guest house se terugvoer
Jolande, dit was n plesier om julle weer te akkommodeer. Sien uit na julle volgende kuier.
Rize K - Jul 2023
Algehele gradering
Very friendly host.
Anton D - Apr 2023
Algehele gradering
Clean, tidy and friendly.
La Belle Guest house se terugvoer
Anton, dit was heerlik om julle te ontmoet. Hoop om julle weer te sien.
Chanel S - Des 2023
Algehele gradering
Baie mooi en skoon plek, rustig om die swembad en ons sal vir seker terug wees.
Zani T - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik!
Fred C - Nov 2022
Algehele gradering
Ideale 'stop over' op N1.
La Belle Guest house se terugvoer
Dankie Fred, was heerlik om jullie te ontmoet. Hoop om jullie weer te sien.
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eddie De Beer-straat 62, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang