Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Belle Guest house

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zinhle Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Great! After a long drive from Durban to Bloemfontein I was so happy with the home comfort that La Belle Guest House provided for me and my daughter. It was amazing. We were able to relax comfortably. The warm welcome we received from Melani was what made our stay even more pleasant. Will be sleeping at La Belle Guest House again when I go to Bloem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanens L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Skoon, aandag aan detail, veilig. Uiters geskik vir oornag in Bloem. Akkommodasie is skoon, veilig met alles wat jy mag benodig. Daar is 'n hoogs aanbevole kroeg/restaurant slegs 'n paar minute se ry naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lekker geslaap. Dit was heerlik om te oornag hier. Die beddegoed was kraakvars en die kamer was skoon. Ons het naby aan heerlike restaurante gebly en die gasvrou was so vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer daar wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Hoogs aan te beveel. Heerlike oorslaap. Alles netjies en skoon. Al wat kort is 'n elektriese punt by 'n spieël vir 'n haardroeër.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
La Belle Guest house
Ek is so bly julle het julle verblyf geniet. Elke kamer het 'n kragprop by 'n spieël, Nellie. Dink jy het dit miskien net nie gesien nie. Dit is vir my seker die belangrikste as ek by 'n gastehuis is. Hoop om julle weer te sien.

Amy H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

A pleasant experience. We had a pleasant stay and enjoyed our time at La Belle, even though it was just for one night. It had all we needed for the short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lieflink en ontspanne. Die plek was baie netjies en die diens uitstekend, ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezle B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Great stay. Quiet and relaxed venue after a very long day of work. Loved the location and the rooms and gardens are beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anoet D
1 nag
5.0
Feb 2024

Rustige oorslaapplek. Goeie vriendelike ontvangs, was laat a.g.v. N1 wat gesluit het, en Melani het my steeds vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Een. Baie bly ons het hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Altyd die beste. Fantasties en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eddie De Beer-straat 62, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b0054b01a760e8e4b0cd47369228c6c319563ba6be9c399a457218cf087b83e82a6a80c319d287c8dfeeb7b980a6beff090?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 62 Eddie De Beer Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.081020220509 26.218617229293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang