Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Belle Guest house

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eddie De Beer-straat 62, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Belle Guest House bied veilige, netjiese en knus Kaaps-Hollandse verblyf in die buurt, Dan Pienaar, in Bloemfontein. Gaste kan tussen 5 verskillende verblyfopsies wat elk hul eie ingang het kies.

Die Executive Queen Room 4, Deluxe Queen Room 5 en Luxury Queen Room 1 het slaapplek vir 2 gaste elk, die Comfort Family Room 3 het slaapplek vir 3 en die Premier Family Room 2 het plek vir 4 gaste. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en daar is storte en baddens in al die badkamers behalwe die Deluxe Queen Room 5, wat net 'n stort het.

Daar is ook verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, koffiemasjien en ander tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Die kamers het platskerm-TV's met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, asook die gemeenskaplike swembad en die gastehuis is naby plaaslike winkels, restaurante en skole.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Johan O
5.0
Was 'n droomvakansie in La Belle. Absoluut. Melani was baie behulpsaam, vriendelik en gaan altyd uit haar pad uit om 'n mens te help. Ons sal weer daa...
Sien meer
Sep 2024
Zinhle Z
Saam met vriende
5.0
Great! After a long drive from Durban to Bloemfontein I was so happy with the home comfort that La Belle Guest House provided for me an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Johanens L
Saam met vriende
5.0
Skoon, aandag aan detail, veilig. Uiters geskik vir oornag in Bloem. Akkommodasie is skoon, veilig met alles wat jy mag benodig. Daar is 'n hoogs aanb...
Sien meer
Jul 2024
Mariette V
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker geslaap. Dit was heerlik om te oornag hier. Die beddegoed was kraakvars en die kamer was skoon. Ons het naby aan heerlike restaurante gebly en ...
Sien meer
Jun 2024
Nellie P
Saam met lewensmaat
5.0
Hoogs aan te beveel. Heerlike oorslaap. Alles netjies en skoon. Al wat kort is 'n elektriese punt by 'n spieël vir 'n haardroeër.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Eddie De Beer-straat 62, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink La Belle Guest house het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eddie De Beer-straat 62, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b0054b01a760e8e4b0cd47369228c6c319563ba6be9c399a457218cf087b83e82a6a80c319d287c8dfeeb7b980a6beff090?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 62 Eddie De Beer Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.081020220509 26.218617229293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang