La Belle Guest house
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eddie De Beer-straat 62, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Belle Guest House bied veilige, netjiese en knus Kaaps-Hollandse verblyf in die buurt, Dan Pienaar, in Bloemfontein. Gaste kan tussen 5 verskillende verblyfopsies wat elk hul eie ingang het kies.
Die Executive Queen Room 4, Deluxe Queen Room 5 en Luxury Queen Room 1 het slaapplek vir 2 gaste elk, die Comfort Family Room 3 het slaapplek vir 3 en die Premier Family Room 2 het plek vir 4 gaste. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en daar is storte en baddens in al die badkamers behalwe die Deluxe Queen Room 5, wat net 'n stort het.
Daar is ook verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, koffiemasjien en ander tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Die kamers het platskerm-TV's met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, asook die gemeenskaplike swembad en die gastehuis is naby plaaslike winkels, restaurante en skole.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Melani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Eddie De Beer-straat 62, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink La Belle Guest house het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pentagon Park Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eddie De Beer-straat 62, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat