Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Belle Vie @ Village-Living

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ennerien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 35 resensies vir La Belle Vie @ Village-Living
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Waseema D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waseema D

Relaxing.

Very comfortable and problem-free stay.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Thank you Waseema.
Please come and visit us again

La Belle Vie @ Village-Living
Cherylene D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherylene D

Fantasties.

La Belle Vie is 'n pragtige huis. Goed toegerus met alles. Warm brood en bottel wyn met ons aankoms was 'n baie aangename aanraking.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Dankie Cherylene
Kom kuier gerus gou weer

La Belle Vie @ Village-Living
Monique M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M

Fantastic.

We had an amazing time. The home is absolutely stunning and has everything you need. Our little ones had the best time as the home catered to their needs as well. Friendly hostess, peaceful surroundings, breathtaking sunsets, splash pool, huge hot tub for the entire family.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Thank you Monique
Hopefully we will see you again soon

La Belle Vie @ Village-Living
Lynn B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn B

Absolute bliss.

We had an amazing stay. Everything was perfect. We will definitely be coming back.

Wessel B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel B

Absoluut amazing en waardevol!

Absoluut amazing weereens. Die rustigheid, stilte en lekker kuier is aan te bevele.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Dankie Wessel. Dit is altyd vir ons lekker om julle terug te verwelkom by ons.

La Belle Vie @ Village-Living
Lauren C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren C

Best venue ever!

We would rate this place 10/5. It was an absolutely amazing stay. The venue was tranquil and pleasant. Loved the attention to detail, the cleanliness, and the treats from the owners. The owners were very friendly, accommodating, and helpful with all questions we had. The hot tub was the best, with enough space for everyone and ample wood to keep it going the whole weekend. I would highly recommend this for any group, whether it be friends or family. Everything that we needed was available. Will be back for sure.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Lauren, thank you so much for the kind words Please come and visit us again, you are always welcome.

La Belle Vie @ Village-Living
Christine S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Rustig en vreedsaam. Perfek.

Van die verwelkomingsbroodjie, wyn, hout en selfs ys wat voorsien was, La Belle Vie @ Village-Living weet hoe om mens tuis te laat voel. Die kolkol was gereed en ons het so lekker gekuier. Die tyd het heeltemal te vinnig gevlieg. Baie dankie vir alles. Ons sal definitief weer daar kuier. Dit was perfek. Selfs die tieners het hulle tyd vreeslik geniet. Dit was alles wat mens nodig het!

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Christine Julle is enige tyd weer welkom by ons.

La Belle Vie @ Village-Living
Arno K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno K

Fabulous & spacious.

Great break away with the family! Lovely place & hosts!

Gert N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert N

Beter as op die fotos. Skoon, netjies en veilig. Rustige wegbreek.

Skoon, rustig, veilig.

Craig H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig H

Too amazing to leave.

Absolutely lovely experience. Owner of the place is a lovely lady. The whole experience was more than what we wished for. We enjoyed it so much that we booked another day.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Thank you for the kind words, Craig. You are more than welcome to come and visit us again

La Belle Vie @ Village-Living
Cheslyn J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslyn J

The place was awesome, we really enjoyed our stay.

It was an amazing experience.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Thank you Cheslyn. Please come and visit us again, we will always welcome you back at any of our properties

La Belle Vie @ Village-Living
Mandy S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy S

As above.

Wonderful family time - quiet and peaceful, braais, games, sun and a wonderful hot tub in the evening looking at the stars!

Rene B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene B

Heerlike plek om net te rus!

Joh! So lekker hier gerus. Pragtige huis, baie goed toe gerus.

Heike E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heike E

Lekker uitgerus en reg vir kwartaal twee wat voorle.

Baie lekker ontspan, lekker geswen en net niks gedoen nie. Bietjie baterye herlaai en so tussen deur bietjie met die honde in die buurt gestap en die natuurskoon bewonder. Dankie vir die ekstra detail en verwelkomingsjokolade, broodjie, wyn en melk!

Elrich M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrich M

Neat.

Wow, it was an amazing break away.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Dankie, Elrich. Kom kuier asb. weer

La Belle Vie @ Village-Living
Nathan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan M

Value for money. Privacy and very hygienic.

My family and I had such a lovely stay. You get all of your money's worth and so much more. The bread and wine upon arrival was such a big bonus. Couldn't ask for a better place to stay.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Thank you for your kind words, Nathan. We will welcome you and your family back anytime

La Belle Vie @ Village-Living
Wessel B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel B

La Belle Vie @ Village-Living never disappoints.

Dit was nou ons 2de besoek aan die pragtige plek. Die grootste aantrekkingskrag bly die warm jacuzzi en kuier-stoep met sy uitsig. Dis 'n plek van rustigheid - dis rush-hour traffic as jy meer as twee voertuie vir die dag sien. Die binnekant is net so mooi ingerig en beste kwaliteit toerusting. Altyd 'n wenner om hier te kom ontpan!

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Dankie Wessel, dit was heerlik om julle weer by ons te verwelkom. Baie dankie dat Village-Living kies vir julle rustige wegbreek :)

La Belle Vie @ Village-Living
Dayna K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dayna K

Lovely place to stay with friends!

It was a lovely space. Just remember to start the wood jacuzzi earlier in the day to have it at the perfect temperature in the evening. I would definitely make this stay a frequent one at La Belle Vie!

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Thank you Dayna. You are welcome back anytime :)

La Belle Vie @ Village-Living
Jennifer W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer W

Welcoming, well equipped, comfortable, and beautiful.

We were welcomed with a freshly baked savoury loaf and a bottle of Swartland wine. Everything was ready, neat, and tidy.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Thank you Jennifer, that bread is amazing :) Please come and visit us again.

La Belle Vie @ Village-Living
Jody F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody F

Absolutely phenomenal. 2 days of pure bliss. Fully equipped free standing. Jacuzzi like no other.

Getaway with my wife and pug doggy, yes they are pet friendly, which for a well sought after place it's hard to find. Braai area parallel to the gigantic Jacuzzi when inside feels like an infinity pool. Super comfy fresh beds. The quiet serenity added tremendous value. Will definitely be back.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Thank you for the kind words Jody and I am so glad you enjoyed your stay with us. See you again soon.

La Belle Vie @ Village-Living
Danielle F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle F

Amazing, amazing. Dit is regtig 'n plek waar ek en my gesin en ons 4-voet lyfies weer en weer na sal terug gaan.

Die vars gebakte brood en wyn is 'n besonderse verwelkoming. Dis rustig en absoluut stunning. Die hoenders se kraai soggens laat jou tuis voel. Die gasvryheid, lekker ruim kamers en kombuis. Alles is net perfek. Ons kom gou weer!

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Dankie Danielle. Julle is enige tyd welkom terug, jy weet waar om my te kry :)

La Belle Vie @ Village-Living
Erhard L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erhard L

Hidden gem! Ongelooflike plek met ongelooflike gasvryheid. Sal definitief weer kom kuier.

Sien sterre.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Dankie Erhard, Ongeag die swaar reen en wind, is ek baie bly julle het julle kuier by ons in Koringberg geniet.

La Belle Vie @ Village-Living
Wessel B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel B

Platteland op sy beste.

Wat 'n verrassing om 'n fantastiese toegeruste verblyf te bekom teen goeie tariewe, ten volle toegerus met die beste van alles. Geen moeite is ontsien met die kwliteit beddegoed, eetgerei, uitleg van die huis en waarde toevoegings nie. Die vars brood en wyn (met goue stickers) wat jou inwag, bevestig net die begin van 'n uitstekende naweek. Die warm water is heerlik, met genoeg hout om altyd 'n vuur aan die gang te hê. Hierdie verblyf is sterk aan te bevele vir enige iemand wat wil ontspan en uitrus in luukse verblyf, op stil plattelandse dorpie.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Wessel.
Hoop ons sien julle sommer baie vinnig weer :)

La Belle Vie @ Village-Living
Yolandi C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C

Hospitality was the best I have experienced, the house was spacious and had amazing views of Koringberg.

Big yard for dogs. Place was extremely neat and clean. Kol-kol was a winner. If you want to relax and feel at home then this place is for you!

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Thank you, Yolandi,

We are so glad you enjoyed your stay in Koringberg.
Please come back to visit us anytime.

La Belle Vie @ Village-Living
Angelique V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V

Perfect for a relaxing weekend!

We were welcomed with delicious, freshly baked bread and some wine to pair. The house is spacious, tidy and has all the amnesties that you might need. Our time was spent mostly in the wood-fired tub, which my toddler absolutely loved! Owners are friendly and very helpful. . This place is perfect for a peaceful and relaxing stay- especially if you want to get away from the hustle and bustle of city life. Will 100% recommend

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Thank you Angelique. Please come and visit us again soon.

La Belle Vie @ Village-Living
Jacqueline D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline D

La Belle Vie was an amazing experience, we thoroughly enjoyed our stay at the guest house.

Welcoming was friendly by Mrs. Celia, homemade bread amazing, we just had to request one to go. The house is just beautiful, we loved that each room has its own en-suite, everything was there, we did not lack anything. Rooms were spacious, kitchen amazing, just loved the open-plan kitchen/dining area. We definitely enjoyed the heated pool. We went there to have a relaxing weekend to celebrate our loved one's birthdays and that is exactly what we did. Enrienne is great, we appreciated the ice, sufficient wood was supplied for the braai and pool. Just an awesome experience and a great place. We definitely will be going back there.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Thank you for the kind words Jacqueline. I am so glad you enjoyed our little piece of paradise and you are more than welcome to come and visit us again.

La Belle Vie @ Village-Living
Wrenelle S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wrenelle S

It was so relaxing and quiet, just what we needed.

The owners are friendly and helpful. The house is beautiful and modern with everything you need. The homemade baked bread was a winner with my kids ️.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Thank you Wrenelle, I am so glad you got to relax and that you and your family enjoyed your stay with us. Hopefully, we will see you again soon.

La Belle Vie @ Village-Living
Roshana A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshana A

Best holiday ever.

We had the best stay ever! My husband and I have started a bucket list of eco pods to visit that have kol kol tubs and it’s usually just the two of us but when I stumbled upon La Belle Vie on LekkeSlaap which hosts more than 2 people it allowed us to bring the parents along. The fact that it’s child friendly was an added bonus especially since our little one is autistic and he felt so at home here. We thoroughly enjoyed our stay it was absolutely amazing. Nothing short of perfection.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Thank you for the kind words Roshana.
We are so happy you and your family enjoyed your stay with us.
I will let you know as soon as Bella Vista, our second accommodation, is available for bookings, so you can come and try that one out as well for a discounted, returning guest price.

La Belle Vie @ Village-Living
Carmen T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen T

Beautiful house. Very modern. Clean.

A very relaxing and peaceful experience. My kids enjoyed the splash pools. The house was beautiful and we had everything we needed. Well-equipped for load-shedding.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Thank you, Carmen. We will gladly host you again.

La Belle Vie @ Village-Living
Lize D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D

Fantasties! Beste waarde vir geld, sal verseker weer gaan!

Die huis is stunning. Smaakvol toegerus tog gemaklik, lieflike buite-area en mooiste uitsig van stil straatjies. Elke dag geswem en tot laat buite gesit. So stil en veilig! Ons sal beslis weer hier bespreek, was lieflik! Eienaars vreeslik gaaf en naby indien mens iets nodig het. Naby aan naaste restaurant en kafee. 10 uit 10 in alle opsigte.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Baie dankie Lize. Dit was heerlik om julle by ons te hê. Kom kuier gou gou weer. Jy weet waar om ons te kry.

La Belle Vie @ Village-Living
Keneesha W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keneesha W

Pure bliss.

From check-in to check out was absolutely smooth. The complementary bottle of wine and freshly baked bread on arrival was such a sweet touch. The mosquitos were the only challenge we had the first night, but it was nothing doom couldn't fix, thankfully there was a can in the cupboard. Loadshedding is no issue, as the TV, Wi-Fi and gas hob is still available to use. LA Belle Vie really exceeded our expectations and is definitely a place to go back to.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Thank you so much Kaneesha. I am glad you enjoyed your stay. Please do come and visit us again. PS: the aircon works wonders for keeping those mosquitoes away.

La Belle Vie @ Village-Living
Delmaine L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmaine L

Lekker kuier plek, met mooi uitsig.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad by La Belle Vie. Ennerien was ongelooflik, vriendelik en behulpsaam. Sy gaan regtig uit haar pad uit vir haar gaste. Ons is verskriklik dankbaar vir haar vir alles. Ons het die plek, uitsig en alles net lekker geniet. Sal definitief weer kom oor en oor. Beveel dit aan, aan een en elk. Koringberg is n moet as jy lekker rustig wil kuier en wegbreek van die stad.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Dankie Delmaine

Ek is bly julle het jul kuier by ons geniet. Kom gerus vinnig weer.

La Belle Vie @ Village-Living
Elecia F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elecia F

Ons het lekker uitgerus en ontspan. Mooi, stil dorpie met baie karakter.

Als was perfek! Baie oulike plek!

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Baie dankie Elecia.
Kom kuier asb gou weer.

La Belle Vie @ Village-Living
Laverne R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laverne R

Relaxing.

Relaxing, welcoming and homey. I have 3 kids under 4 years old. The entire family enjoyed the weekend away.

La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer

Thank you Laverne. Please come and visit us again. It was a pleasure hosting you and your family in Koringberg.

La Belle Vie @ Village-Living
Vanaf R3 400
R3 400 R2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 400
R3 400 R2 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sonop- en Zambesi-straat, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd749469eef6ac7974992aa57739a8870b7c082169ae9baac4fa0173800c3795c7159bd4ab97c8df14a4706f7298b43195dbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 400 nouVanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 35 5 1 5 Corner of Sonop & Zambesi Street Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.019571031834 18.68157152765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang