La Belle Vie @ Village-Living
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ennerien Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 57
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Waseema D - Jul 2024
Algehele gradering
Relaxing.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Thank you Waseema.
Please come and visit us again
Cherylene D - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Dankie Cherylene
Kom kuier gerus gou weer
Monique M - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastic.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Thank you Monique
Hopefully we will see you again soon
Lynn B - Jun 2024
Algehele gradering
Absolute bliss.
Wessel B - Jun 2024
Algehele gradering
Absoluut amazing en waardevol!
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Dankie Wessel. Dit is altyd vir ons lekker om julle terug te verwelkom by ons.
Lauren C - Jun 2024
Algehele gradering
Best venue ever!
Lees meerLa Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Lauren, thank you so much for the kind words Please come and visit us again, you are always welcome.
Christine S - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam. Perfek.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Christine Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Arno K - Apr 2024
Algehele gradering
Fabulous & spacious.
Gert N - Mrt 2024
Algehele gradering
Beter as op die fotos. Skoon, netjies en veilig. Rustige wegbreek.
Craig H - Feb 2024
Algehele gradering
Too amazing to leave.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Thank you for the kind words, Craig. You are more than welcome to come and visit us again
Cheslyn J - Feb 2024
Algehele gradering
The place was awesome, we really enjoyed our stay.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Thank you Cheslyn. Please come and visit us again, we will always welcome you back at any of our properties
Mandy S - Jan 2024
Algehele gradering
As above.
Rene B - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlike plek om net te rus!
Heike E - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker uitgerus en reg vir kwartaal twee wat voorle.
Elrich M - Nov 2023
Algehele gradering
Neat.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Dankie, Elrich. Kom kuier asb. weer
Nathan M - Nov 2023
Algehele gradering
Value for money. Privacy and very hygienic.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Thank you for your kind words, Nathan. We will welcome you and your family back anytime
Wessel B - Nov 2023
Algehele gradering
La Belle Vie @ Village-Living never disappoints.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Dankie Wessel, dit was heerlik om julle weer by ons te verwelkom. Baie dankie dat Village-Living kies vir julle rustige wegbreek :)
Dayna K - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely place to stay with friends!
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Thank you Dayna. You are welcome back anytime :)
Jennifer W - Okt 2023
Algehele gradering
Welcoming, well equipped, comfortable, and beautiful.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Thank you Jennifer, that bread is amazing :) Please come and visit us again.
Jody F - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely phenomenal. 2 days of pure bliss. Fully equipped free standing. Jacuzzi like no other.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Thank you for the kind words Jody and I am so glad you enjoyed your stay with us. See you again soon.
Danielle F - Jul 2023
Algehele gradering
Amazing, amazing. Dit is regtig 'n plek waar ek en my gesin en ons 4-voet lyfies weer en weer na sal terug gaan.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Dankie Danielle. Julle is enige tyd welkom terug, jy weet waar om my te kry :)
Erhard L - Jun 2023
Algehele gradering
Hidden gem! Ongelooflike plek met ongelooflike gasvryheid. Sal definitief weer kom kuier.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Dankie Erhard, Ongeag die swaar reen en wind, is ek baie bly julle het julle kuier by ons in Koringberg geniet.
Wessel B - Mei 2023
Algehele gradering
Platteland op sy beste.
Lees meerLa Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Wessel.
Hoop ons sien julle sommer baie vinnig weer :)
Yolandi C - Apr 2023
Algehele gradering
Hospitality was the best I have experienced, the house was spacious and had amazing views of Koringberg.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Thank you, Yolandi,
We are so glad you enjoyed your stay in Koringberg.
Please come back to visit us anytime.
Angelique V - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect for a relaxing weekend!
Lees meerLa Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Thank you Angelique. Please come and visit us again soon.
Jacqueline D - Mrt 2023
Algehele gradering
La Belle Vie was an amazing experience, we thoroughly enjoyed our stay at the guest house.
Lees meerLa Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Thank you for the kind words Jacqueline. I am so glad you enjoyed our little piece of paradise and you are more than welcome to come and visit us again.
Wrenelle S - Mrt 2023
Algehele gradering
It was so relaxing and quiet, just what we needed.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Thank you Wrenelle, I am so glad you got to relax and that you and your family enjoyed your stay with us. Hopefully, we will see you again soon.
Roshana A - Feb 2023
Algehele gradering
Best holiday ever.
Lees meerLa Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Thank you for the kind words Roshana.
We are so happy you and your family enjoyed your stay with us.
I will let you know as soon as Bella Vista, our second accommodation, is available for bookings, so you can come and try that one out as well for a discounted, returning guest price.
Carmen T - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful house. Very modern. Clean.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Thank you, Carmen. We will gladly host you again.
Lize D - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties! Beste waarde vir geld, sal verseker weer gaan!
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Baie dankie Lize. Dit was heerlik om julle by ons te hê. Kom kuier gou gou weer. Jy weet waar om ons te kry.
Keneesha W - Nov 2022
Algehele gradering
Pure bliss.
Lees meerLa Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Thank you so much Kaneesha. I am glad you enjoyed your stay. Please do come and visit us again. PS: the aircon works wonders for keeping those mosquitoes away.
Delmaine L - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker kuier plek, met mooi uitsig.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Dankie Delmaine
Ek is bly julle het jul kuier by ons geniet. Kom gerus vinnig weer.
Elecia F - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het lekker uitgerus en ontspan. Mooi, stil dorpie met baie karakter.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Baie dankie Elecia.
Kom kuier asb gou weer.
Laverne R - Des 2022
Algehele gradering
Relaxing.
La Belle Vie @ Village-Living se terugvoer
Thank you Laverne. Please come and visit us again. It was a pleasure hosting you and your family in Koringberg.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sonop- en Zambesi-straat, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang