Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Belle Vie @ Village-Living

Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 30 Nov 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sonop- en Zambesi-straat, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 400 R2 720 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

La Belle Vie @ Village-Living is 'n stylvolle huis in die hartjie van die Swartland.

Die pragtige huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamer het ook 'n pragtige en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser.

Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar. Daar is 'n eetarea, sitarea, braai-area, warmbad en 'n swembad. Gaste kan YouTube, Showmax, Netflix en DStv Now op hul eie rekeninge kyk. Daar is ook 'n lekker sandput waarin kinders kan speel.

Die verblyf is omhein en veilige parkeerplek is agter hekke beskikbaar. Die huis het ook 'n alarmstelsel en maak van sonkrag gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Craig S
Gesin met klein kinders
5.0
Superb. Thank you. Enjoyable. Perfect location and services.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Jeneke H
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut perfek. Die wegbreek was beslis wat ons nodig gehad het. La Belle Vie se ligging is perfek, die huis is pragtig ingerig met alles wat jy nodi...
Sien meer
Okt 2024
Shereen S
Gesin met tieners
5.0
It was a perfect escape from the busy city. Our stay at La Belle Vie was lovely. We thoroughly enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Waseema D
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing. Very comfortable and problem-free stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Cherylene D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. La Belle Vie is 'n pragtige huis. Goed toegerus met alles. Warm brood en bottel wyn met ons aankoms was 'n baie aangename aanraking.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ennerien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoek van Sonop- en Zambesi-straat, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Belle Vie @ Village-Living het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 720
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 720
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sonop- en Zambesi-straat, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd749469eef6ac7974992aa57739a8870b7c082169ae9baac4fa0173800c3795c7159bd4ab97c8df14a4706f7298b43195dbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 400 nouVanaf R2 720 per nag, vir 6 mense 38 5 1 5 Corner of Sonop & Zambesi Street Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.019571031834 18.68157152765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang