La Benroy
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Letichia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Susan R - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker en veilig.
La Benroy se terugvoer
Hello Susan, baie dankie vir die wenk ons sal definitief daarna kyk sodat alles nie nat spat nie. Ons waardeer jou terugvoering.
Groete,
Letichia
Dawid D - Mrt 2024
Algehele gradering
Als wat ek nodig gehad het teen 'n goeie prys.
Erhard E - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies en baie goed toegerus. Ek sal La Benroy definitief aanbeveel.
Gary Malcom C - Jan 2024
Algehele gradering
Brilliant thanks.
Henriette D - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly. Skoon en netjies. Net soos op die fotos.
Hannes H - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Hardus C - Sep 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
William V - Aug 2023
Algehele gradering
Beste oornag.
Yolande Namens Neil D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi, netjies, skoon en mense ook verskriklik vriendelik.
Jané V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en netjies!
Rene P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld!
Albert V - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Shirley V - Feb 2023
Algehele gradering
Het alles gedoen om die load shedding tye te vergemaklik. Dis die eerste plek wat kersies/ligte en 'n generator het om te help met die ongemak daarvan.
La Benroy se terugvoer
Baie dankie Shirley, vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te huisves.
Ian V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige area, goeie diens.
Janeke V - Apr 2023
Algehele gradering
Not happy, room so small.
Lees meerLa Benroy se terugvoer
Hello Janeke,
I am so sorry that your experience wasn’t favourable to you.
Unfortunately the swimming pool isn’t included in the guesthouse I have never advertised it, it is only for private use we had a hailstorm and have been battling to get it blue.
The room’s size is mentioned on the listing I am really sorry that you felt it was to small for you.
My sincere apologies for the dogs barking we are in the process to get a new home for them.
We have recently changed that tv to Netflix thank you for bringing it to our attention to put it on the description of that room. Our other rooms still have Dstv.
I do apologise for the inconvenience you experienced and thank you for your feedback so that we can improve in the future.
We do hope that you would consider us in the future so that we can show you our improvements.
Kind Regards,
Letichia
Celeste L - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, gerieflike uitleg en sentrale ligging.
Frank O - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Gwynneth M - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker en netjies
La Benroy se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie
Michelle S - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, genoeg spasie, vriendelike eienaars.
La Benroy se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie, ons wardeer dit opreg. Ons sien uit om julle weer te huisves.
Groete
Letichia
Heloise S - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies.
Marthinus M - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Phumela N - Okt 2021
Algehele gradering
Comfortable and clean.
La Benroy se terugvoer
Thank you for your generous review. We are looking forward to host you again
Jeannette S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n pragtige, netjiese omgewing waar ons kon oorbly. Vriendelike ontvangs en moeite van gasvrou om alles so gemaklik moontlik te maak.
Ashleigh R - Aug 2021
Algehele gradering
The accommodation was perfect for one night.
La Benroy se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons standaard is dat daar bad matjies moet wees so sal seker maak dit word nie weer vergeet nie. Baie jammer vir die ongerief!
Albert B - Mrt 2021
Algehele gradering
Goed vir een aand.
Annamarie V - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklik en keurig.
Arnold V - Des 2020
Algehele gradering
Puik en vinnige diens.
Robert G - Des 2020
Algehele gradering
Die diens is baie goed.
Phia M - Nov 2020
Algehele gradering
Heeltemal geskik vir my oorslaap behoeftes.
Lizelle B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie skoon en modern.
La Benroy se terugvoer
Hello Lizelle,
Toe julle ry en ek in die kamer gaan toe kom ek ook agter daar is net een koffie beker. So ek wil groot onverskoning vra, ek het 'n vergadering met my werks mense gehad sodat hulle dit in die toekoms seker maak daars genoeg bekers en teelepels, want daardie kamer het eintlik 4 bekers. Asook die Gordyne wat hulle in hak want hulle het dit gewas.
Baie dankie vir die terugvoering hoop om julle weer in die toekoms te huisves.
Danielle P - Okt 2020
Algehele gradering
Aangenaam
Sanrie D - Jul 2019
Algehele gradering
Ideaal!
Caleigh S - Jun 2019
Algehele gradering
My stay there was Amazing and the food was spectacular! 10 out of 10!
Jaun B - Mrt 2019
Algehele gradering
Was baie lekker.
Henry S - Feb 2019
Algehele gradering
Alles puik.
Jamie S - Mei 2019
Algehele gradering
Aangenaam en ontspanne.
Les O - Okt 2019
Algehele gradering
A comfortable and clean room with safe parking in a garage.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Gemaklike en skoon kamer met veilige parkeerplek in 'n motorhuis.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marlene S - Aug 2018
Algehele gradering
Stil, gemaklik en veilig.
Boingotlo P - Aug 2018
Algehele gradering
I was not satisfied.
La Benroy se terugvoer
Hello,
I’m so sorry for the inconvenience you have experienced. I was in hospital and could not check myself that our staff checked it.
Please be assured that I will take this up with my staff and make sure that this never happens again. We would also like to give you a 20% discount on your next stay, to show that this is not a norm.
Thank you for your feedback.
Kind Regards,
Letichia
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Benroy-straat 20, Flamwood, Klerksdorp, +2779, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang