Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Benroy

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Dawid D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Als wat ek nodig gehad het teen 'n goeie prys. Definitief lekker gebly, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erhard E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Netjies en baie goed toegerus. Ek sal La Benroy definitief aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary Malcom C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Brilliant thanks. Very comfortable. All good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Heerlik gebly. Skoon en netjies. Net soos op die fotos. Skoon en netjies. Baie lekker gewoon. Heerlike elektriese komberse, aircon en warmwatersakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Rustig en skoon. Ons het heel aangenaam gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hardus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Sien sterre. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beste oornag. Ons is opgegradeer na 'n beter kamer. Puik akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande Namens Neil D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Baie mooi, netjies, skoon en mense ook verskriklik vriendelik. Het baie lekker gebly en sal beslis weer daar bly wanneer ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jané V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Rustig, veilig en netjies! Die kamer was netjies, skoon en het "klein moeitetjies" gehad — warmwatersak, beskuit, koffie en melk, asook liggies vir load shedding. Die linne was heerlik vars en warm! Die parkering is veilig binne 'n motorhuis wat gerieflik is met klein kindertjies. Letichia was gaaf en die omgewing rustig! Definitief my gunsteling in Klerksdorp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie goeie waarde vir geld! Ons het ons verblyf vreeslik geniet en is op die hande gedra. Ons kamer was netjies en gemaklik en Letichia het ons bederf met die lekkerste etes. Ons sal hulle definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Letichia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benroy-straat 20, Flamwood, Klerksdorp, +2779, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB9VUxWMmh0dKfGjfO47J3JdqBov6hQrOxrfpWWo2rWPYXuUWAv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 20 Benroy Street Flamwood +2779 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.85164 26.67129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang