+44
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Benroy Street, Flamwood, Klerksdorp, +2779, Noordwes Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

La Benroy is sentraal in Klerksdorp geleë en is ideaal vir sakereisgers, gesinne en gaste wat net wil oornag. Dit is naby die omliggende winkels, restaurante en ander geriewe.

La Benroy het 3 slaapkamers en het altesaam slaapplek vir 8 gaste. Die Gesinskamer het ’n dubbelbed en ’n enkelbed. Die badkamer het ’n bad, toilet en ’n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die Ekslusiewe kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank, 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n TV met DStv in.

Die Standaardkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het ’n stort, toilet en ’n wasbak.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die huis is in 'n stil woonbuurt, maar is steeds naby die hoofpaaie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Keithan M
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Nice and friendly stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Annezelle H
Gesin met tieners
5.0
Alles was net reg! Alles was net reg, Tuki het ons hartlik ontvang. Sal vir seker weer hier oornag.
Jul 2025
Linda S
Gesin met klein kinders
4.4
It was just what we needed. It was really fantastic - we got an upgraded room. I couldn't get the DStv channels to work as it kept givi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Hanja V
Saam met lewensmaat
4.4
Plekkie is skoon en netjies. Blyplek was skoon en netjies. Dink net dis tyd dat daar nuwe matrasse kom, die matrasse is al uitgelê. Borde is ook dalk ...
Sien meer
Jun 2025
Anna F
Saam met lewensmaat
4.2
Aanvaarbaar. 'n Bietjie meer aandag aan detail sal julle plek soveel beter maak.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Letichia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 20 Benroy Street, Flamwood, Klerksdorp, +2779, Noordwes
  • Gaste dink La Benroy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Benroy Street, Flamwood, Klerksdorp, +2779, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB9VUxWMmh0dKfGjfO47J3JdqBov6hQrOxrfpWWo2rWPYXuUWAv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 20 Benroy Street Flamwood +2779 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.85164 26.67129
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang