Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Boca Witsand

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Great location. Lovely home with access to a private beach. Owner left us fresh milk and wine on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge Andrea E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Relaxing location on the river Great location in a secure estate, where a remote is required to enter and exit. Lovely welcome by the owner who showed us around and left 2 delicious bottles of wine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Boca Witsand
Thanks Inge. It was such a pleasure to have you! Regards Amanda

Vernon K
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2021

Kort maar lekker. Dankie aan Jo vir die vriendelike ontvangs en die moeite wat sy gedoen het om te sien dat ons almal lekker kan kuier. Die huis is baie mooi en op die strand, net 'n paar trappe af van die dek. Ons het lekker visgevang en die verblyf was gemaklik. Baie dankie aan Amanda ook vir die wyn en kersversierings en kersboompie. Sal dit graag weer wil doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Boca Witsand
Thank you, Vernon. We are very glad you enjoyed your stay. Kind regards, Amanda.

Simon G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Son, see en privaat strand! Wonderlike vakansiehuis met 'n privaat strand en 2 braaiplekke! Ons het ons tyd in Witsand - La Boca baie geniet. Die huis is ruim met lekker kuierareas en swembad. Die hoofslaapkamer het 'n privaat badkamer met borrelbad! Jo, het ons baie welkom laat voel en die ekstra myl gegaan. Ons kom gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Boca Witsand
Thank you, Simon. You were an absolute delight to host. The very best kind of guests any accommodation provider would love to have. We look forward to having you back to stay again. Regards, Jo.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 884 La Riviere-landgoed, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fb490d8d42929718e7ff60318a8162ac573791f56dc596c7fade209bea4b84a304479fb3afe6706b4715fd7943feb4da559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Erf 884 La Riviere Estate Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.396903156345 20.832123946704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang