Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Boheme Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Elize J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Alles was perfek en die gasvrou behulpsaam. Ons sal definitief die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Very nice. Very, very nice and will recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almarie S
1 nag
1.8
Nov 2023

Soos bo genoem. Die gastehuis is teenaan 'n baie besige straat. (Ons het gesien en nie die implikasie besef.) Wees bedag dat dit dag en nag raas. Voorts is die resensies tog behulpsaam. Wat vorige opmerkings was, was ook wat ons te beurt geval het.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anna-marie E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2022

Aangenaam, skoon. Netjiese, rustige omgewing. Baie oulike gasheer en gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Joey V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Value for money. Area secure and safe, central to all malls. Friendly, helpfulness. Cleaning every day even over long weekends, daily changing of linen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
1 nag Gesin met tieners
2.6
Des 2021

Teleurstellend. Die gastehuis is mooi en ontvangs was in orde, maar die beddens en kussings is baie hard en ongemaklik. Verder was 'n ontbyt as deel van ons bespreking aangedui, maar dit was glo foutiewelik so aangedui en moes ons ander plan maak.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Marinene
La Boheme Gastehuis
Hi Linda Baie dankie vir die terugvoer jammer oor die misverstand waar akkomodasie nie ontbyt insluit nie. Ons het ontbyt aangebied maar ongelukkig het julle vroeg gery die oggend. Groete Marinene

Nico B
1 nag Saam met vriende
3.6
Okt 2019

Skoon en netjies, maar nie baie gasvry nie. Aanvanklik was die Gastehuis totaal deurmekaar met ons betaling. Ek is teleurgesteld omdat die gasvrou vreeslik druk op ons geplaas het om aanvanklik te arriveer. Verder het sy geensins die moontlikheid van ontbyt met ons bespreek nie. Daar was geen haardroër in die kamer nie en die stort se water het glad nie gewerk nie. Die inhandiging van sleutels is ook nie met ons bespreek nie en moes ons die volgende oggend navraag doen daaroor. Die plek is pragtig, skoon, netjies en veilig, maar onvriendelik.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marinene
La Boheme Gastehuis
Goeie dag, Jammer vir die ongerief en dankie dat u dit onder ons aandag gebring het. Ons sal sorg dat dit in die toekoms reggestel word. Dankie, Marinene

Monique S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Gerieflik. Vriendelik en voorbereid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toekie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2018

Uitstekend! Van die instap tot groet was alles uit die boeke. Kamers uiters netjies en skoon, alles in werkende toestand. Ontbyt elke oggend was baie lekker. Kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2018

Nie wat ons van die verblyf verwag het nie. Alles was daar soos ons verwag het, maar die volgende het gepla: Die bed het gekraak, die lugreëling het geraas en die dakwaaier kon net op lae spoed gebruik word, anders was daar die risiko dat dit sal losruk. Glad nie op standaard nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marinene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R778
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R778
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benade-rylaan 159, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d2c95811da870e2be430cd9131a7241ead5594b4075ac53c2026a14557762dad691d5d0a2c217667f1af4386d814179842b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R778 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 159 Benade Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.14162 26.18344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang