La Boheme Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Marinene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Elize J - Jul 2024
Algehele gradering
Alles was perfek en die gasvrou behulpsaam.
Joe D - Okt 2023
Algehele gradering
Very nice.
Almarie S - Nov 2023
Algehele gradering
Soos bo genoem.
Anna-marie E - Feb 2022
Algehele gradering
Aangenaam, skoon.
Joey V - Mrt 2021
Algehele gradering
Value for money.
Linda D - Des 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
La Boheme Gastehuis se terugvoer
Hi Linda
Baie dankie vir die terugvoer jammer oor die misverstand waar akkomodasie nie ontbyt insluit nie.
Ons het ontbyt aangebied maar ongelukkig het julle vroeg gery die oggend.
Groete
Marinene
Nico B - Okt 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies, maar nie baie gasvry nie.
Lees meerLa Boheme Gastehuis se terugvoer
Goeie dag,
Jammer vir die ongerief en dankie dat u dit onder ons aandag gebring het.
Ons sal sorg dat dit in die toekoms reggestel word.
Dankie,
Marinene
Monique S - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Toekie S - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Johannes V - Des 2018
Algehele gradering
Nie wat ons van die verblyf verwag het nie.
Lucia P - Des 2018
Algehele gradering
Oud.
La Boheme Gastehuis se terugvoer
Goeiedag Lucia
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons gaste se ervaring is vir ons belangrik.
Die rede waarom vir die feit dat ons jou in die trippel familiekamer instede van die oorspronklike kamer gehuisves het, was bloot omdat jy 'n enkel persoon was, en die kamer wat jy bespreek het, die groot familiekamer vir 4 persone was.
Die kwaliteit van die swembadwater was defnitief swembaar en die rede vir die verkleuring was as gevolg van die baie winderige toestande met baie sand, wat ons op die oomblik ervaar, wat die water troebel maak, en geensins 'n wanbalans in die ph-vlakke nie. Ons laat sedertdien die swembadpomp 4 uur per dag langer loop om die probleem aan te spreek. Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat jy ervaar het.
Vriendelike ontvangs van ons gaste is prioriteit en ons is jammer as jy jou ontvangs as nie vriendelik genoeg ervaar het nie. Weereens vra ons om verskoning en sal defnitief aandag daaraan gee.
Ons probeer om die baie groot voertuie op 'n alternatiewe parkering akkommodeer en is jammer dat ons dit in jou geval nie aan jou voorgestel het nie.
Vriendelike groete,
Gerda-Marié van Zyl
Keith C - Apr 2016
Algehele gradering
We found it an ideal place as a stop-over on the way to the Cape.
La Boheme Gastehuis se terugvoer
Dear Keith!
Thank-You for the positive feed-back after staying with us @ La Boheme Guesthouse!
It was a privilege and honour to have hosted you whilst you were om your journey to Cape-Town.
Warm Regards.
Pieter Reyneke.
Manager.
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Benade-rylaan 159, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang