Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Boheme Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marinene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 12 resensies vir La Boheme Gastehuis
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Elize J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J

Alles was perfek en die gasvrou behulpsaam.

Ons sal definitief die verblyf aanbeveel.

Joe D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe D

Very nice.

Very, very nice and will recommend.

Almarie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Almarie S

Soos bo genoem.

Die gastehuis is teenaan 'n baie besige straat. (Ons het gesien en nie die implikasie besef.) Wees bedag dat dit dag en nag raas. Voorts is die resensies tog behulpsaam. Wat vorige opmerkings was, was ook wat ons te beurt geval het.

Anna-marie E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie E

Aangenaam, skoon.

Netjiese, rustige omgewing. Baie oulike gasheer en gasvrou!

Joey V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey V

Value for money.

Area secure and safe, central to all malls. Friendly, helpfulness. Cleaning every day even over long weekends, daily changing of linen.

Linda D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Linda D

Teleurstellend.

Die gastehuis is mooi en ontvangs was in orde, maar die beddens en kussings is baie hard en ongemaklik. Verder was 'n ontbyt as deel van ons bespreking aangedui, maar dit was glo foutiewelik so aangedui en moes ons ander plan maak.

La Boheme Gastehuis se terugvoer

Hi Linda
Baie dankie vir die terugvoer jammer oor die misverstand waar akkomodasie nie ontbyt insluit nie.
Ons het ontbyt aangebied maar ongelukkig het julle vroeg gery die oggend.
Groete
Marinene



La Boheme Gastehuis
Nico B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B

Skoon en netjies, maar nie baie gasvry nie.

Aanvanklik was die Gastehuis totaal deurmekaar met ons betaling. Ek is teleurgesteld omdat die gasvrou vreeslik druk op ons geplaas het om aanvanklik te arriveer. Verder het sy geensins die moontlikheid van ontbyt met ons bespreek nie. Daar was geen haardroër in die kamer nie en die stort se water het glad nie gewerk nie. Die inhandiging van sleutels is ook nie met ons bespreek nie en moes ons die volgende oggend navraag doen daaroor. Die plek is pragtig, skoon, netjies en veilig, maar onvriendelik.

La Boheme Gastehuis se terugvoer

Goeie dag,

Jammer vir die ongerief en dankie dat u dit onder ons aandag gebring het.
Ons sal sorg dat dit in die toekoms reggestel word.

Dankie,
Marinene



La Boheme Gastehuis
Monique S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Gerieflik.

Vriendelik en voorbereid.

Toekie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toekie S

Uitstekend!

Van die instap tot groet was alles uit die boeke. Kamers uiters netjies en skoon, alles in werkende toestand. Ontbyt elke oggend was baie lekker. Kan definitief aanbeveel.

Johannes V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Johannes V

Nie wat ons van die verblyf verwag het nie.

Alles was daar soos ons verwag het, maar die volgende het gepla: Die bed het gekraak, die lugreëling het geraas en die dakwaaier kon net op lae spoed gebruik word, anders was daar die risiko dat dit sal losruk. Glad nie op standaard nie.

Lucia P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lucia P

Oud.

Gasheer nie juis vriendelik nie. Kry ander kamer as wat bespreek is. Swembad groen, juis verblyf gekies met swembad maar toe onbruikbaar. Parkeerplek knap vir groot motor.

La Boheme Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Lucia

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons gaste se ervaring is vir ons belangrik.

Die rede waarom vir die feit dat ons jou in die trippel familiekamer instede van die oorspronklike kamer gehuisves het, was bloot omdat jy 'n enkel persoon was, en die kamer wat jy bespreek het, die groot familiekamer vir 4 persone was.

Die kwaliteit van die swembadwater was defnitief swembaar en die rede vir die verkleuring was as gevolg van die baie winderige toestande met baie sand, wat ons op die oomblik ervaar, wat die water troebel maak, en geensins 'n wanbalans in die ph-vlakke nie. Ons laat sedertdien die swembadpomp 4 uur per dag langer loop om die probleem aan te spreek. Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat jy ervaar het.

Vriendelike ontvangs van ons gaste is prioriteit en ons is jammer as jy jou ontvangs as nie vriendelik genoeg ervaar het nie. Weereens vra ons om verskoning en sal defnitief aandag daaraan gee.

Ons probeer om die baie groot voertuie op 'n alternatiewe parkering akkommodeer en is jammer dat ons dit in jou geval nie aan jou voorgestel het nie.

Vriendelike groete,
Gerda-Marié van Zyl

La Boheme Gastehuis
Keith C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith C

We found it an ideal place as a stop-over on the way to the Cape.

Clean, neat, interesting and run by friendly people. Near the main road to the Cape.

La Boheme Gastehuis se terugvoer

Dear Keith!
Thank-You for the positive feed-back after staying with us @ La Boheme Guesthouse!
It was a privilege and honour to have hosted you whilst you were om your journey to Cape-Town.
Warm Regards.
Pieter Reyneke.
Manager.

La Boheme Gastehuis
Vanaf
Vanaf R778
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R778
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benade-rylaan 159, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d2c95811da870e2be430cd9131a7241ead5594b4075ac53c2026a14557762dad691d5d0a2c217667f1af4386d814179842b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R778 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 159 Benade Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.14162 26.18344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang