Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Bri

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 355 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Monica C
1 nag
5.0
Jan 2025

Dit was baie genaam. Dit was lekker en die plek was baie netjies. Sal die plek weer gebruik en vir my vriende aanbeveel. Gasvrou was ook vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Great. Our stay at La Bri was very nice. Peaceful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Fantastiese keuse vir ’n rustige naweek. La Bri bied gemaklike en stylvolle akkommodasie, perfek vir ’n wegbreek. Die kamers is ruim, goed toegerus en baie netjies, met ’n lieflike uitsig oor die berge. Dit is stapafstand van die dorpie af, wat dit baie gerieflik maak vir restaurante en winkeltjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Ongelooflike uitsig en baie rustige plek. Beste verblyf. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Wonderful. Absolutely loved the stay at La Bri. Clean, tastefully furnished. Friendly staff on duty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Huislik, luuks en silwer skoon! Baie lekker gebly, baie skoon en netjies. Met alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Paar rustige dae in Clarens om te herlaai. Pragtige plek. Vriendelike eienaar en werkers. Sal beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon netjiese en vriendelike omgewing. Heerlik gebly! Alles was so mooi netjies en skoon en die gasvrou en haar personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Alles was baie gerieflik en ons sal vir seker weer daar gaan bly. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Rustig, skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflik met alles wat jy nodig het. Gerieflik met alles wat 'n mens kan nodig kry, selfs 'n Weber.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lené Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 355

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barika-keeromstraat 6, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7740d671ed262c0f15538a63ee81acc5387bbd8564d0944ccd611355afdc819d3813de1300b46ff00a00136f3ff82a3a923?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 355 5 1 5 6 Barika Close Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -28.518376035078 28.416386983992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang