Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

La Bri

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Bri Plaas, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Bri is in die Breedekloofvallei geleë, net 40 minute se ry van Kaapstad af langs die N1 en 10 minute van Worcester af.

Die Breedekloof is die poort na die Breedevallei-omgewing en is 'n buitelugentoesias-paradys. Gekarakteriseer deur majestueuse berge, sprankelende riviere en gasvrye mense wat passievol is oor wynmaak en die vallei waarin hulle woon.

La Bri is 'n werkende plaas wat deur die De Villiersfamilie besit word. Die Kaap-Hollandse huis dateer terug na 1854.

Kom na La Bri vir 'n vinnige naweekwegbreek en geniet eerstehandse plaasgasvryheid. Akkommodasie bestaan uit 3 groot en suite-slaapkamers. Elke kamer kan ook as familiekamer gebruik word. Twee van die kamers het 'n aangrensende, geslote patio met 'n enkelbed. Jy kan ook die hele huis huur vir 'n groep mense.

Die ruim plaaskombuis is volledig toegerus vir selfsorg en gaste kan ontspan in die sitkamer met sy Kaap-Hollandse meubels.

Ons akkommodeer ook bruide en strooimeisies vir hul laaste nag voor hul troudag, omdat daar baie trouplekke naby is.

Die hoof plaashuis en herehuis is 'n gunstelingplek vir fotosessies.

Ons vallei en dorp van Rawsonville het soveel om te bied. Van goeie wyn, uitstekende kos, trouplekke tot bergroetes en kunsvlieghengel, alles in een vallei. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Francois S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig. Wonderlik en rustige omgewing. Op 'n werkende plaas in die mooiste omgewing.
Jul 2024
Alisdair B
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. What a beautiful place. The room was huge and so neat. The bed was so comfortable. The massive shower was kitted with extra...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Christelle F
Besigheidsreis
5.0
My man en sy vennoot moes in die omgewing werk. Goed geleë en gemaklik met alles wat ons nodig gehad het. Dankie.
Jan 2024
David T
Saam met lewensmaat
5.0
Charming old house in the vineyards and mountains. A lovely old house that we had completely to ourselves for a night. A few of the roo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Anesta K
Gesin met klein kinders
5.0
Sal weer terug gaan! Heerlik en rustig, skoon, als wat mens nodig het.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • La Bri Plaas, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Bri het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Bri Plaas, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhNzBmMGM2LTVmMTgtNGMzNi05NDgwLWI3MTUzZDJlZDI4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 La Bri Farm Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -33.670778284406 19.304593205452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345