Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Cabina

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Schalk B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Uitstekende waarde vir geld. Beste waarde vir geld, baie lekker gebly. Alles werk, is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mutoni
La Cabina
Thank you, Schalk!

Wanda L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lieflike ruim woonstel. Mooi uitsig. Kombuis is goed toegerus. Super skoon. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

'n Mens kan dae aaneen op die mooi patio stoep sit en rus. Die mooiste woonstel met 'n vreeslike mooi uitsig oor die see. Die woonstel het baie ekstras wat lekker gesinstyd beteken. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mutoni
La Cabina
Thank you so much, I'm so glad you enjoyed your stay! Please do visit again.

Masingitaportia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Best vacation ever. La Cabina was like a home away from home for us, a very clean and beautifully decorated holiday home and well furnished. Great location with sea views from the living room. We received a very warm welcome from our super friendly host. My family enjoyed staying at La Cabina; we wished we could extend our stay. Definitely going back in the future. Thank you so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mutoni
La Cabina
I am so very pleased that your family enjoyed their stay! The positive feedback is so encouraging.

Arno D
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Unbelievable! What an unbelievable experience! I would recommend this place to everyone! The agent was great! Full of laughter and life! Super clean and comfortable! La Cabina, see you soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mutoni
La Cabina
Thanks so much Arno, for your lovely review. I appreciate the lovely words. You and your parents are welcome back any time!

Gary D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Superb! Fantastic views. Spacious. Ultra clean and well-maintained. Secure underground parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corne B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, als wat jy nodig het om kos te maak is daar. Eienaar het beslis die ekstra myl gegaan om dit vir ons spesiaal en gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mutoni
La Cabina
Thank you Corne, for your lovely review. Please do visit again.

Cassey H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2022

Was amazing, the view itself was gorgeous I'm definitely planning on going again. Only set back was the remote for the TV batteries was flat and the telescope's battery further on we were pleased with everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lo-ammi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2022

Netjies, veilige en goed toegeruste woonstel. Goeie ligging, gerieflik, sal dit vir ander aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anna A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2021

Beautiful seaview apartment. Well equipped, beautifully decorated and spacious unit with a seaview. Enjoyed our stay and will return next time we visit Blouberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mutoni
La Cabina
Thank you so much Anje, you were such a lovely guest to host! Thank you for your lovely review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mutoni Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 10, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda47f2bde2d1f7cdb73a8195098853ec3f0f6683bc44c79e495010bbdf65f1a268e27d047c3f75d688f3946b4682589cdbea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 10 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.818693647817 18.476315860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang