La Cabina
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 10, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Cabina is 'n dakwoonstel wat deur Afrika geïnspireer is. Dit is in die La Cabina-kompleks in Table View geleë, is net 'n paar meter van die strand, spoggerige kroeë en restaurante af, en spog met 'n uitsig op Tafelberg en oor die see.
Dié woonstel is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea en 'n TV-kamer op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook deure wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die boonste leefarea het 'n dubbelslaapbank.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het gemaklike banke en 'n toestel wat musiek via plate, CD's, kasette, radio en 'n aux-kabel speel. Dié area lei na 'n ruim, privaat balkon met stoepmeubels en 'n see-uitsig. Daar is ook ’n gasbraai.
Die kuierarea op die boonste verdieping het 'n sitkamerstel, 'n groot platskerm-slim-TV met Netflix en Showmax, 'n lessenaar en daar is 'n gimnasiumarea met 'n trapmeule. Bordspeletjies en 'n veerpyltjiebord is ook beskikbaar.
Onbeperkte optieseveselinternet is beskikbaar, asook toegang tot 2 onderdakparkeerplekke.
Die woonstel het 'n ononderbroke kragtoevoerstelsel wat verseker dat die WiFi aan bly gedurende beurtkrag. Daar is ook herlaaibare noodliggies.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mutoni Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Coral-weg 10, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink La Cabina het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 10, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang