Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Cabina 601

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 719

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir La Cabina 601
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
3.6/5
Terrence F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terrence F

Rustig en lekker.

Dit was baie lekker en ons sal weer gebruik maak van julle dienste.

Carl O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl O

Netjies, skoon en gemaklik.

Baie mooi en gemaklike woonstel met 'n baie mooi uitsig oor die see en Tafelberg. Baie netjies en skoon. Die verhuringsagent was altyd beskikbaar en in kontak met ons indien ons iets benodig het.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Louis D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Ons kom weer.

Hartlik ontvang deur Cecilia, die agent. Plek was mooi skoon, ruim en ons het dadelik tuis gevoel.

La Cabina 601 se terugvoer

Hi Louis, baie dankie vir die mooi woorde in jou resensie, ons waardeer dit opreg. Sal ook vir Cecilia laat weet van jou gawe woorde. Ons is baie bly om te hoor dat julle sommer lekker tuis gevoel het en ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom in die toekoms. The HostAgents span.

La Cabina 601
Michelle H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Uitsig was wonderlik en naby strand.

Baie sentraal en naby alle besienswaardighede.

La Cabina 601 se terugvoer

Hi Michelle, baie dankie vir die terugvoer en resensie. Ons is so bly julle het lekker gebly en die strand geniet. Ons hoop julle kan viinig weer kom kuier. The HostAgents span.

La Cabina 601
Schalk B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Schalk B

Uitstekend.

Verblyf en uitsig pragtig. Vervang asb. Weber en potte. Sal vir seker van julle verblyf gebruik maak. Skoon en netjies. Dankie julle.

Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralstraat 9, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIv4OA93DweKhIiIH6LMxcRivL3ubUdIZQF6JGA9vkqqsw9Ml5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 9 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.818739 18.476236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang