Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Cabina 601

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralstraat 9, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Cabina 601 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Bloubergstrand. Bloubergstrand is geseën met 'n pragtige uitsig oor Tafelberg en is 'n perfekte plek vir diegene wat Kaapstad of die omliggende area besoek. Die goue strand is ideaal vir watersport soos seilplankry en vlieërbranderry, terwyl ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet in die nabyheid geniet kan word.

Die woonstel kan tot 4 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers op die boonste vloer; en 'n oopplan-kombuis en -leefarea onder. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het ook 'n skuifdeur na die balkon en bied see- en berguitsigte. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die gastebadkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n wasdroër-kombinasie, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Die balkon bied uitsigte oor die stad, see en berge. 'n 4-sitplek buitetafel en braaigeriewe is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 719

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Coralstraat 9, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Cabina 601 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralstraat 9, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIv4OA93DweKhIiIH6LMxcRivL3ubUdIZQF6JGA9vkqqsw9Ml5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 9 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.818739 18.476236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang