Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Capitaine

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eureka Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir La Capitaine
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Haylee S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haylee S

Ontbyt was verskriklik baie lekker en warm bedien met die mooiste uitsig.

Lekker gebly, was vriendelik ontvang. Heeltemal veilig en het al ons verwagtinge oortref. Sal definitief weer besoek.

La Capitaine se terugvoer

Baie dankie

La Capitaine
Debbie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Awesome.

We had an awesome stay. The host was the best we have had, he made sure we were comfortable and had what we needed.

La Capitaine se terugvoer

Thank you and a blessed 2024.

La Capitaine
Charmaine C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Value for money, home away from home.

The owner goes the extra mile for his guests. Special Christmas breakfast packed by himself in each visitor's fridge. Staff super helpful, laundry included in your stay, and rooms are cleaned daily. Lovely stay.

La Capitaine se terugvoer

Thank you and a blessed 2024.

La Capitaine
Sandra T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra T

Wonderlik.

Ja, ek het lekker gebly.

Leandra M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra M

Kind friendly staff, owner is also super nice and helpful.

We really enjoyed our stay. We could see the ocean from where we stayed. The staff is also super friendly. Would really love to go there again soon.

La Capitaine se terugvoer

Thank you and blessed 2024.

La Capitaine
Sonette E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette E

Netjies en veilig.

Baie lekker gebly. Netjies en veilig.

La Capitaine se terugvoer

Baie dankie en mag julle n Geseende Kersfees he.

La Capitaine
Pieter H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Perfectly located in Saldanha.

Die akkomodasie is perfek gelee in Saldanha en was baie naby aan alles wat ek moes besoek. Die akkomodasie was skoon en netjies en het verseker aan my verwagtinge voldoen. Die ontbyt was ook smaaklik voorberei. Die badkamer is effe aan die klein kant en regtige groot persone kan moontlik sukkel om in en uit die stort te beweeg. Die bestuur kan miskien daaraan dink om meer en ook groter handdoeke te voorsien. Kan dit regtig sterk aanbeveel.

La Capitaine se terugvoer

Middag Mnr. Hoffman en dankie vir U terugvoering.Ons sal nota maak van die handdoeke. Sterkte vir res van 2023.

La Capitaine
Cecilia V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Absoluut fantasties, lieflike uitsig.

Dankie, Rayno, jy het uit jou pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons sal definitief weer van jou dienste gebruik maak. Dankie ook vir die vinnige reëling om my twee sussies te akkommodeer. Jy is 'n ster!

La Capitaine se terugvoer

Middag en baie dankie vir u terugvoering.

La Capitaine
Diedre K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diedre K

Relaxing and very convenient.

Definitely, a place to recommend. Nice and cosy. Next to the restaurant and pub if you want to have a drink and don't have to drive. Friendly landlord and staff. Great breakfast. Will definitely book again if in town.

La Capitaine se terugvoer

Good afternoon, and thank you for your review. Goodluck for the rest of 2023.

La Capitaine
Jan K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Baie rustig met alles binne bereik-afstand en 'n heerlike ontbyt in die oggend.

Dit is 'n heerlike plek om te ontspan.

La Capitaine se terugvoer

Baie dankie.

La Capitaine
Ivan W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan W

Kuier was baie aangenaam.

Die ligging van die plek is uitstekend en die gasheer is baie behulpsaam en vriendelik. Diens was uitstekend sal enige tyd weer gaan boek.

La Capitaine se terugvoer

Dankie en mag julle 'n geseende 2023 he.

La Capitaine
Lauren N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren N

Best vacantion ever!

La Capitaine is a home away from home. You have everything you need at your fingertips. The rooms are cleaned daily and beautifully decorated. We had DStv in our rooms and were served a delicious breakfast every morning. With a breathtaking view of the lagoon from the stoep. Thank you Ryno for making us feel so welcome. We will definitely be back.

La Capitaine se terugvoer

Thank you and have a good 2023.

La Capitaine
Jonathan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S

Puik diens wat ek weer sal wil geniet.

Topklas diens en goeie diens deur eienaar en werkers.

La Capitaine se terugvoer

Baie dankie en mag julle 'n goeie 2023 hê.

La Capitaine
Luvo M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luvo M

Excellent, out of this world.

It was good, we enjoyed each day.

La Capitaine se terugvoer

Thank you and have a blessed 2023.

La Capitaine
Lynette D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette D

Ontspannend en rustig.

Pragtige uitsig en vriendelike atmosfeer.

La Capitaine se terugvoer

Thank you and blessed 2024.

La Capitaine
Dolly V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Dolly V

Die ontbyt was elke oggend nuut en baie lekker.

Dit was baie lekker!

La Capitaine se terugvoer

Dankie baie.

La Capitaine
Iren P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iren P

Outstanding.

I would suggest that you update the images to reflect the real beauty of your establishment! Further, real appreciation for going out of your way for the muesli. Had a wonderful stay!

La Capitaine se terugvoer

Thank you, I will do so.

La Capitaine
Morné C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné C

La Capitaine is die plek waar jy wil bly en nie wil weggaan nie.

Die gastehuis raak vinnig 'n gerieflike tuiste vir jonk en oud. Alle geriewe is beskikbaar, dit is 'n netjiese, skoon, keurig en gemaklik. Die pragtige uitsig oor die baai is pragtig en sentrale ligging maak verkenning na die omliggende dorpies, maklik en effektief. Die ontbyt soggens bestaan uit 'n verskeidenheid vir almal. Wasgoeddiens beskikbaar, dankie daarvoor. Wi-Fi altyd aan, eenhede is ingerig om ligte etes in voor te berei. Sekuriteit is uitstekend, ligte in en om perseel selfs tydens beurtkrag. Baie dankie aan Rayno en sy bekwame span vir 'n bederf vakansie. Ons sal beslis weer kom kuier.

La Capitaine se terugvoer

Baie dankie en mag julle familie 'n perfekte 2023 hê.

La Capitaine
Lynne L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne L

The owner was very accommodating.

The owner went out of his way to make us comfortable. He even upgraded the one room at no charge.

La Capitaine se terugvoer

Thank you and have a blessed 2023.

La Capitaine
Sharne V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne V

Lekker rustig en ontspannend.

Uitsig is fantasties.

La Capitaine se terugvoer

Baie dankie.

La Capitaine
Jacques T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Lekker wegbreek langs die see.

Alles is naby genoeg binne stap afstand. Eienaar is baie vriendelik en gasvry!

La Capitaine se terugvoer

Baie dankie.

La Capitaine
Hermann S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermann S

Great value for money, very friendly staff.

Rayno (owner/manager) was a very friendly, attentive host. The rooms were well equipped and comfortable with great views of the Bay. This location offers fantastic value for money.

La Capitaine se terugvoer

Thank you and have a blessed Christmas.

La Capitaine
Evie N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Evie N

The host was excellent and went out of his way to assist us and accommodate our 2 dogs.

A wonderful stay! Thank you Rayno!

La Capitaine se terugvoer

Thank you and be safe.

La Capitaine
Cladjeena V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cladjeena V

Absoluut tops.

La Capitaine, wat kan ek sê, behalwe dat dit 'n ongelooflike lekker plekkie is. Rayno het ons regtig baie tuis laat voel. Ek sal La Capitaine vir enige persoon aanbeveel. Kamers was netjies, ontbyt was uit die boonste rakke. Rayno het so goed met ons gekommunikeer, dit het gevoel ons ken mekaar al jare. Ek sal enige tyd weer daar oorslaap.

La Capitaine se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering, wees veilig.

La Capitaine
Piet V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Ongelooflike lekker plek, netjies, skoon en heerlike ontbyt.

Die eienaar en personeel is uitsonderlik, baie goed ingerig, lekker sentraal, heerlike kos. Beslis die moeite werd.

La Capitaine se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering, geniet 2022.

La Capitaine
Mellisa K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa K

Manne van koens sê hulle het baie lekker gebly.

Baie skoon en netjies en vriendelik.

La Capitaine se terugvoer

Baie dankie dit word baie waardeer.

La Capitaine
Asmundur B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asmundur B

Nice and friendly well located.

Next to the B&B is one of the best restaurants in Saldhana. So good to stay next to a good restaurant.

La Capitaine se terugvoer

Thank you and be safe.

La Capitaine
Patricia K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia K

Nice stay.

The owner was very friendly and helpful.

Ronel W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel W

Ons verwagtinge was oortref. Dis 'n oulike gastehuis met gemaklike beddens waar ons rustig geslaap het.

Mooi uitsig oor die baai. Baie min verkeer geraas. La Capitaine is gerieflik en goed ingerig. Langsaan is 'n restaurant wat lekker kosmaak. Rayno is 'n professionele gasheer wat baie omgee vir sy gaste. Hy was baie behulpsaam. Ons het baie welkom laat voel. Hy gesels interessant met enige ouderdomsgroep en het my pa wie in sy 80's is beïndruk met sy kennis en informasie oor die area. Dankie ook Rayno vir die lekker ontbyt. Ons het ons kuier geniet en kom graag terug.

Braam L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam L

Netjies en skoon, waarde vir geld, veilig, perfek.

Ons het niks tekort gekom by La Capitaine nie. Alles wat jy nodig het, is daar. Goeie ontbyt, skoon kamers, lekker groot kamers. Die kombuis in die kamers 'n wenner. Veilige parkering. Braaigeriewe was goed, lekker stoep met uitsig oor die baai.

Angelique B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique B

Dit was wonderlik. Ons het sommer nog langer bespreek!

Ons vertrek eers Vrydag.

Michelle L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Fantasties.

Baie goeie diens en ontvangs. Baie lekker blyplek en kan hulle aanbeveel.

Denise R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise R

Baie lekker plek. Het dit baie geniet.

Van ons daar aan gekom het tot ons laaste dag was dit regtig baie lekker. Ontbyt was fantasties. Hulle het baie moeite gedoen vir ons dogtertjie. Kon enige tyd op Rayno se knoppie druk. Sal enige tyd weer terug gaan.

Nomagcaleka Andile M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomagcaleka Andile M

Lovely and quiet place to go and relax.

The visit was great, the place is close to shopping centre, play area for kids and the beach. There is a restaurant right next door to the Guest House, which serves good food. Owner of Guest House was very helpful,very hands on and checked on us. Will definitely visit again.

Wendy I - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy I

Baie lekker en rustig.

Ons was baie nice verwelkom die dag met ons aankoms ons het die see baie baie geniet, sal definitief weer daar gaan slaap.

Kaylene M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylene M

Mees gasvrye eienaar, rustig, stil, die geld werd.

Dit is die moeite werd as jy dink aan wegbreek 'n naweek of langer. Die eienaar is baie gaaf en laat jou tuis voel. Sal definitief weer gaan.

Susan T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T

Baie netjies en veilig. Ontbyt was absoluut heerlik!

Sien sterre.

Adele P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele P

Dit was heerlik! Baie goed geleë met 'n vriendelike gasvrou en heerlike ontbyt!

Daar is 'n restaurant reg langs die gastehuis wat heerlike kos bedien wat dit baie gerieflik gemaak het.

Jakes V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes V

Baie goeie gasheer.

Die verblyf was baie goed en die gasheer gaan uit sy pad om jou gelukkig te hou.

Jaqie H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqie H

Briljant!

Briljant, awesome, lekker.

Elize K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Wonderlik, baie tuis gevoel asof ek by my eie huis was.

Gasvryheid en uitstekende diens maak jou verblyf by La Capitaine absoluut wonderlik.

Soekie G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie G

Dit was wonderlik! Ons was goed ontvang.

Kon nie vir beter vra nie.

Industrial Locomotive Services K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Industrial Locomotive Services K

FANTASTIES!

Waarde vir geld. Skoon, netjies, veilig. Goed geleë. Vriendelik ontvang. Beste in Saldanhabaai!

Lourens R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens R

Gasvrye mense, baie behulpsaam en vriendelik.

Ons het regtig baie lekker gekuier. Die kamer met al die fasiliteite was baie skoon en netjies. Ons het dit baie geniet en sal vir seker weer daar oorslaap.

Jan V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jan V

Goeie ligging met min geriewe.

Goeie ligging, maar geen waaiers of lugversorgers nie en ook nie op webtuiste so aangedui nie. Matte kort ook aandag.

Andrew B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Vriendelike mense, baie rustig, lekker ontbyt!

Hou van die kombuis wat tot beskikking is, sou jy nie wil gaan uiteet nie. Die borrelbad was beslis 'n bonus!

Miemie T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miemie T

Veilig, waarde-vir-geld-verblyf oor Kersfees. Personeel is vriendelik en respekteer privaatheid.

La Capitaine is netjies en goed ingerig. Ek het die ontbyt geneem en verder uitgeëet. Dit was egter nie nodig nie, want die basiese kombuis is goed ingerig. Ek sou vir myself kon kosmaak as ek wou. Ek het gaan swem en fietsry en nie onveilig gevoel nie.

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 22, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75c9ef703e62f002224ab47a4c1e764c83a7f873453c1a920223a7da99b6bac37e325318822984bed3fbe8018902be78faae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 22 Main Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.010944223694 17.948923327758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang