La Capitaine
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Eureka Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 55
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Haylee S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontbyt was verskriklik baie lekker en warm bedien met die mooiste uitsig.
La Capitaine se terugvoer
Baie dankie
Debbie B - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
La Capitaine se terugvoer
Thank you and a blessed 2024.
Charmaine C - Des 2023
Algehele gradering
Value for money, home away from home.
La Capitaine se terugvoer
Thank you and a blessed 2024.
Sandra T - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Leandra M - Des 2023
Algehele gradering
Kind friendly staff, owner is also super nice and helpful.
La Capitaine se terugvoer
Thank you and blessed 2024.
Sonette E - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies en veilig.
La Capitaine se terugvoer
Baie dankie en mag julle n Geseende Kersfees he.
Pieter H - Sep 2023
Algehele gradering
Perfectly located in Saldanha.
Lees meerLa Capitaine se terugvoer
Middag Mnr. Hoffman en dankie vir U terugvoering.Ons sal nota maak van die handdoeke. Sterkte vir res van 2023.
Cecilia V - Mei 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties, lieflike uitsig.
La Capitaine se terugvoer
Middag en baie dankie vir u terugvoering.
Diedre K - Apr 2023
Algehele gradering
Relaxing and very convenient.
La Capitaine se terugvoer
Good afternoon, and thank you for your review. Goodluck for the rest of 2023.
Jan K - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustig met alles binne bereik-afstand en 'n heerlike ontbyt in die oggend.
La Capitaine se terugvoer
Baie dankie.
Ivan W - Jan 2023
Algehele gradering
Kuier was baie aangenaam.
La Capitaine se terugvoer
Dankie en mag julle 'n geseende 2023 he.
Lauren N - Jan 2023
Algehele gradering
Best vacantion ever!
La Capitaine se terugvoer
Thank you and have a good 2023.
Jonathan S - Jan 2023
Algehele gradering
Puik diens wat ek weer sal wil geniet.
La Capitaine se terugvoer
Baie dankie en mag julle 'n goeie 2023 hê.
Luvo M - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent, out of this world.
La Capitaine se terugvoer
Thank you and have a blessed 2023.
Lynette D - Okt 2023
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
La Capitaine se terugvoer
Thank you and blessed 2024.
Dolly V - Des 2023
Algehele gradering
Die ontbyt was elke oggend nuut en baie lekker.
La Capitaine se terugvoer
Dankie baie.
Iren P - Des 2022
Algehele gradering
Outstanding.
La Capitaine se terugvoer
Thank you, I will do so.
Morné C - Des 2022
Algehele gradering
La Capitaine is die plek waar jy wil bly en nie wil weggaan nie.
Lees meerLa Capitaine se terugvoer
Baie dankie en mag julle familie 'n perfekte 2023 hê.
Lynne L - Des 2022
Algehele gradering
The owner was very accommodating.
La Capitaine se terugvoer
Thank you and have a blessed 2023.
Sharne V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker rustig en ontspannend.
La Capitaine se terugvoer
Baie dankie.
Jacques T - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker wegbreek langs die see.
La Capitaine se terugvoer
Baie dankie.
Hermann S - Des 2022
Algehele gradering
Great value for money, very friendly staff.
La Capitaine se terugvoer
Thank you and have a blessed Christmas.
Evie N - Jan 2022
Algehele gradering
The host was excellent and went out of his way to assist us and accommodate our 2 dogs.
La Capitaine se terugvoer
Thank you and be safe.
Cladjeena V - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut tops.
La Capitaine se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering, wees veilig.
Piet V - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plek, netjies, skoon en heerlike ontbyt.
La Capitaine se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering, geniet 2022.
Mellisa K - Nov 2021
Algehele gradering
Manne van koens sê hulle het baie lekker gebly.
La Capitaine se terugvoer
Baie dankie dit word baie waardeer.
Asmundur B - Nov 2021
Algehele gradering
Nice and friendly well located.
La Capitaine se terugvoer
Thank you and be safe.
Patricia K - Mei 2021
Algehele gradering
Nice stay.
Ronel W - Jan 2020
Algehele gradering
Ons verwagtinge was oortref. Dis 'n oulike gastehuis met gemaklike beddens waar ons rustig geslaap het.
Lees meerBraam L - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon, waarde vir geld, veilig, perfek.
Angelique B - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik. Ons het sommer nog langer bespreek!
Michelle L - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Denise R - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker plek. Het dit baie geniet.
Nomagcaleka Andile M - Feb 2019
Algehele gradering
Lovely and quiet place to go and relax.
Wendy I - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Kaylene M - Nov 2018
Algehele gradering
Mees gasvrye eienaar, rustig, stil, die geld werd.
Susan T - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en veilig. Ontbyt was absoluut heerlik!
Adele P - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik! Baie goed geleë met 'n vriendelike gasvrou en heerlike ontbyt!
Jakes V - Des 2018
Algehele gradering
Baie goeie gasheer.
Jaqie H - Des 2017
Algehele gradering
Briljant!
Elize K - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik, baie tuis gevoel asof ek by my eie huis was.
Soekie G - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik! Ons was goed ontvang.
Industrial Locomotive Services K - Jun 2017
Algehele gradering
FANTASTIES!
Lourens R - Des 2016
Algehele gradering
Gasvrye mense, baie behulpsaam en vriendelik.
Jan V - Feb 2015
Algehele gradering
Goeie ligging met min geriewe.
Andrew B - Nov 2014
Algehele gradering
Vriendelike mense, baie rustig, lekker ontbyt!
Miemie T - Des 2014
Algehele gradering
Veilig, waarde-vir-geld-verblyf oor Kersfees. Personeel is vriendelik en respekteer privaatheid.
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 22, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang