Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Capitaine

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Haylee S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ontbyt was verskriklik baie lekker en warm bedien met die mooiste uitsig. Lekker gebly, was vriendelik ontvang. Heeltemal veilig en het al ons verwagtinge oortref. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eureka
La Capitaine
Baie dankie

Debbie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome. We had an awesome stay. The host was the best we have had, he made sure we were comfortable and had what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eureka
La Capitaine
Thank you and a blessed 2024.

Charmaine C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Value for money, home away from home. The owner goes the extra mile for his guests. Special Christmas breakfast packed by himself in each visitor's fridge. Staff super helpful, laundry included in your stay, and rooms are cleaned daily. Lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eureka
La Capitaine
Thank you and a blessed 2024.

Sandra T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Wonderlik. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Leandra M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Kind friendly staff, owner is also super nice and helpful. We really enjoyed our stay. We could see the ocean from where we stayed. The staff is also super friendly. Would really love to go there again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eureka
La Capitaine
Thank you and blessed 2024.

Sonette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Netjies en veilig. Baie lekker gebly. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eureka
La Capitaine
Baie dankie en mag julle n Geseende Kersfees he.

Pieter H
1 nag
5.0
Sep 2023

Perfectly located in Saldanha. Die akkomodasie is perfek gelee in Saldanha en was baie naby aan alles wat ek moes besoek. Die akkomodasie was skoon en netjies en het verseker aan my verwagtinge voldoen. Die ontbyt was ook smaaklik voorberei. Die badkamer is effe aan die klein kant en regtige groot persone kan moontlik sukkel om in en uit die stort te beweeg. Die bestuur kan miskien daaraan dink om meer en ook groter handdoeke te voorsien. Kan dit regtig sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eureka
La Capitaine
Middag Mnr. Hoffman en dankie vir U terugvoering.Ons sal nota maak van die handdoeke. Sterkte vir res van 2023.

Cecilia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Absoluut fantasties, lieflike uitsig. Dankie, Rayno, jy het uit jou pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons sal definitief weer van jou dienste gebruik maak. Dankie ook vir die vinnige reëling om my twee sussies te akkommodeer. Jy is 'n ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eureka
La Capitaine
Middag en baie dankie vir u terugvoering.

Diedre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Relaxing and very convenient. Definitely, a place to recommend. Nice and cosy. Next to the restaurant and pub if you want to have a drink and don't have to drive. Friendly landlord and staff. Great breakfast. Will definitely book again if in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eureka
La Capitaine
Good afternoon, and thank you for your review. Goodluck for the rest of 2023.

Jan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie rustig met alles binne bereik-afstand en 'n heerlike ontbyt in die oggend. Dit is 'n heerlike plek om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eureka
La Capitaine
Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eureka Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 22, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75c9ef703e62f002224ab47a4c1e764c83a7f873453c1a920223a7da99b6bac37e325318822984bed3fbe8018902be78faae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 22 Main Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.010944223694 17.948923327758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang