Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Capitaine

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 22, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Capitaine is sentraal geleë in Saldanhabaai naby alle geriewe, ons stylvolle en gesofistikeerde verblyf is ook in die hartjie van die Kaapse Weskus, naby die dorpie Langebaan, Vredenburg en St. Helenabaai.

Verblyf bestaan uit 7 eenhede en bied slaapplek aan 16 gaste. Geriewe sluit in; wasgeriewe, 'n privaat binnehof en braaigeriewe.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Aktiwiteite in die area sluit in; besigtiging, buitelug-uitstappies, vlieërbranderry, seilplankry, visvang en kajak.


Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir La Capitaine
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eureka Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 22, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Capitaine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 22, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75c9ef703e62f002224ab47a4c1e764c83a7f873453c1a920223a7da99b6bac37e325318822984bed3fbe8018902be78faae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 22 Main Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.010944223694 17.948923327758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang