Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Caribe 55

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Karen B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

We were treated as royalty. Sum it up in one word. Fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
La Caribe 55
Thank you Karen. We hope to see you again soon!

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie rus waar mens vrede ervaar. Dit was voorwaar 'n eersteklas ervaring wat goed aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
La Caribe 55
Johan, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons hoop julle kom kuier weer.

Kenneth Reagen R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

N plek vir rejuvination. Uitstekende verblyf vir familie, gerieflik rustige mooi skoon die naam Paradys werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
La Caribe 55
Baie dankie vir ons uitstekende resensie. Julle het ons eenheid so netjies agtergelaat. Dit word waardeer. Ons vertrou ons sien julle spoedig weer. Groete Corlia

Marina F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Awesome vakansie gewees en kinders het dit baie geniet. Uitstekende verblyf, het ons vakansie verskriklik baie geniet. Janine het ons vriendelik verwelkom. Eenheid het alles wat jy nodig het en is ideaal geleë. Naby al die bekende plekke en so baie om te doen. Love die Marina en het die roeibootjie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
La Caribe 55
Marina, baie dankie vir jul mooi beskrywing. Ons gasvrou, Janine, is voorwaar 'n juweel en haar kennis van die area en eiendomme is 'n groot aanwins. Nogmaals dankie vir julle kuier.

Petula W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Het baie lekker tyd gehad. Baie mooi. Stil en rustig. Verblyf gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Alles gerieflik en netjies. Wat jy nodig het is daar. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
La Caribe 55
Petula, dankie dat julle tyd geneem het om vir ons 'n resensie te doen. Ons waardeer dit opreg baie. Dankie ook vir julle ondersteuning. Sien julle spoedig weer.

Nadia J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Ultimate short stay getaway. Wonderfully relaxing and great value for money. Enough activities in and around Jeffreys Bay to occupy the teenagers. The stay at the unit is made even more pleasant by the hospitable and gracious hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
La Caribe 55
Dearest Nadia, I am always so grateful to see a guest returning for a second and a third booking. Thank you for choosing our unit as your preferred accommodation. We wish you and your family all the best for the remainder of 2024. Hope to see you again soon.

Henry R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Tenspyte van stormweer het ons baie lekker gekuier. Kon ongelukkig nie op kanale vaar nie as gevolg van storm. Uitstekende diens vanaf LekkeSlaap en eiendomsagent. Ongelukkig kon ons nie houtvuur maak nie. Net houtskoolvure word toegelaat waar ons gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
La Caribe 55
Beste Henry Bly dat julle lekker gekuier het ten spyte van die storm. Julle sal weer vir ons moet kom kuier as die weet beter is. Nogmaals dankie vir julle ondersteuning.

Colette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Vreeslik lekker en gemaklik! Eenheid was pragtig skoon en daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons het die stoep geniet op die kanaal. Ook baie veilig in die Marina. Lekker stapplek en fietsryplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
La Caribe 55
Collette, Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Cuan O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Absolutely amazing! We really enjoyed our stay. Everything was perfect! Being right on the water was incredible and my children loved being able to jump right in and have a swim or a paddle. Thank you very much for allowing us to stay. See you next year!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
La Caribe 55
Cuan, We are so glad that you enjoyed your stay. We look forward to your next booking.

Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Baie lekker eenheid, goed toegerus. Die voordeur kort aandag, maak baie moeilik toe. Die braaier was teleurstellend, braai oppervlakte en roosters was in swak toestand. Beurtkrag bly 'n frustrasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
La Caribe 55
Hi Chris Dankie vir jou terugvoering. Ten opsigte van beurtkrag het ons ’n UPS op die fibre modem. Dus, het gaste internet tydens beurtkrag. Ons het ook 4 ligte met batterye. Daar is ook ’n gas stofie beskikbaar. Groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 78

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R720
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Domingo-weg, La Caribe 55, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhLvdCr6GU6nqlZrYj26PgTuFSn3TA9to0BHyrYZe2SOj6PpSri?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R720 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 Domingo Way La Caribe 55, Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.071020071089 24.915791898966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang