Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

La Caribe 55

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Phillip B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Awesome and way above normal expectations. Our stay was really one to remember. We were kept up to date with loadshedding schedules, supplied with a list of things to do, places to eat, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon, netjiese verblyf met pragtige uitsig! Heerlik gebly. Janine het vooraf gesorg dat alles reg is toe ons daar aankom. Baie rustige omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nirvasan N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Wish I could have stayed longer. Our stay was extremely relaxing and we thoroughly enjoyed Jeffreys Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
La Caribe 55
We look forward to hosting you again soon!

Henk N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie lekker klein, netjiese plekkie. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Awesome week weg. Fantasiese plek, sal ons vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
La Caribe 55
Baie dankie. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Karen B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Great. Stay was great as always. Fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
La Caribe 55
Thank you for booking with us (again) and for leaving our unit in an immaculate condition. See you again soon. Regards Corlia

Karin F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig skoon met pragtige uitsig. Regtig baie lekker gebly. Was rustig en stil met water sommer op jou drumpel. My man het die roeibootjie terdeë geniet. Alles was pragtig skoon. Gasvrou was meer as behulpsaam en ons kon vroeër reeds ingaan asook later uitgaan. Geen probleem nie. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
La Caribe 55
Karin, Dankie vir jou positiewe terugvoering. Bly julle het lekker gekuier! Groete

Karen B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

We were treated as royalty. Sum it up in one word. Fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
La Caribe 55
Thank you Karen. We hope to see you again soon!

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie rus waar mens vrede ervaar. Dit was voorwaar 'n eersteklas ervaring wat goed aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
La Caribe 55
Johan, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons hoop julle kom kuier weer.

Kenneth Reagen R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

N plek vir rejuvination. Uitstekende verblyf vir familie, gerieflik rustige mooi skoon die naam Paradys werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
La Caribe 55
Baie dankie vir ons uitstekende resensie. Julle het ons eenheid so netjies agtergelaat. Dit word waardeer. Ons vertrou ons sien julle spoedig weer. Groete Corlia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Domingo-weg, La Caribe 55, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhLvdCr6GU6nqlZrYj26PgTuFSn3TA9to0BHyrYZe2SOj6PpSri?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 Domingo Way La Caribe 55, Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.071020071089 24.915791898966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456