Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Caribe 55

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 19 Jun 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Domingo-weg, La Caribe 55, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 R720 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Caribe 55 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel op die grondverdieping van die La Caribe-woonstelle in Marina Martinique, 'n landgoed in die kusdorp Jeffreysbaai.

Die tweeslaapkamereenheid bied slaapplek aan 4 gaste en bied direkte toegang tot die mensgemaakte kanale. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n lieflike uitsig oor die kanaal. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n ontbythoekie in. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Die sitarea het 'n TV met DStv. Die glasdeur lei na 'n stoep met 'n braai-area en 'n uitsig oor die kanaal. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan die kajak en roeispane gebruik om die waterkanale te verken.

Jeffreysbaai spog met aktiwiteite soos swem, branderplankry, sandplankry, kajak, 4x4-roetes, gholf en voetslaan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Karen B
Gesin met tieners
5.0
We were treated as royalty. Sum it up in one word. Fantastic!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie rus waar mens vrede ervaar. Dit was voorwaar 'n eersteklas ervaring wat goed aanbeveel word.
Jul 2024
Kenneth Reagen R
Saam met vriende
5.0
N plek vir rejuvination. Uitstekende verblyf vir familie, gerieflik rustige mooi skoon die naam Paradys werd.
Mrt 2024
Marina F
Gesin met tieners
5.0
Awesome vakansie gewees en kinders het dit baie geniet. Uitstekende verblyf, het ons vakansie verskriklik baie geniet. Janine het ons vriendelik verwe...
Sien meer
Mrt 2024
Petula W
Saam met vriende
5.0
Het baie lekker tyd gehad. Baie mooi. Stil en rustig. Verblyf gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Alles gerieflik en netjies. Wat jy nodig het is da...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 78

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Domingo-weg, La Caribe 55, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink La Caribe 55 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R720
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Domingo-weg, La Caribe 55, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhLvdCr6GU6nqlZrYj26PgTuFSn3TA9to0BHyrYZe2SOj6PpSri?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R720 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 Domingo Way La Caribe 55, Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.071020071089 24.915791898966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang