La Carona 3
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Theo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Aubrey G - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Rene D - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Jan V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie ruim en mooi woonstel. Het heerlik gebly. Veilig.
Jané K - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable accommodation with a sea view.
Lees meerLa Carona 3 se terugvoer
Good day,
Thank you for the feedback. I will follow up with the cleaning crew regarding the items left behind in the kitchen and will ask them to look into the damp smell. Regarding the building itself, I believe that the body corporate indicated that they will start maintenance, painting etc. on the second building later this year, when they complete the first building.
Looking forward to having you again in June.
Regards
Ronel V - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies en fantasties. Beslis baie lekker blyplek.
Tamica B - Nov 2022
Algehele gradering
Amazing.
La Carona 3 se terugvoer
Hi Tamica. Thank you for the kinds words and I am really happy to hear that you guys enjoyed your stay.
Regards
Theresa S - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike kuierstoep en die uitsig is pragtig.
Marie B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie mooi en baie goed in gerig met alles wat mens nodig het en meer en 'n baie skoon en netjiese plek. Het 'n pragtige see-uitsig en na aan die strand. Definitief waarde vir geld. As daar beurtkrag is, werk die TV en daar is twee lampe wat baie lig gee. Mooi sitkamer en sitkamerstel op stoep ook en etenstafel buitekant. Gee n puik 5 ster. Die bestuurder, Theo Botha, gaan uit sy pad uit om enige probleme vir jou op te los. Sal definitief weer daar bly. Ons het onsself so geniet, en die beste punt van alles
Lees meerLa Carona 3 se terugvoer
More Marie
Dankie vir die terugvoer, dit gee sommer so warm gevoel onder die hart.
Groete
Chinel B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek. Skoon en netjies. Het 'n pragtige see uitsig, kon lekker braai. Definitief waarde vir geld. Dis die beste vakansiehuisie in die hele suidkus. Daar is ook 'n omsetter vir ingeval daar beurtkrag is. Mooi sitkamer stel en sitkamer stel op stoep ook. 100/100. Puik. 5 ster.
Lees meerLa Carona 3 se terugvoer
More Chinel
Baie dankie vir die mooi woorde, dit word opreg waardeer. Sien uit daarna om julle weer by La Carone 3 te verwelkom.
Groete
Juliana H - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en baie mooi uitsig.
Nadia B - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely neat unit.
Kevin V - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese blyplek sal dit 110% aanbeveel.
Bianca V - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Gerda G - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte verblyf.
Lees meerLorilee M - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende eenheid. Veilig, loopafstand van die strand. Rustige omgewing.
Sharice B - Jan 2022
Algehele gradering
We had a lovely time and an awesome holiday. Just need to pay attention to maybe having the lounge suite cleaned, but otherwise lovely.
La Carona 3 se terugvoer
Sharice,
Thank you for your feedback. I will have a team come in and make sure all upholstery is given a good and proper steam clean.
Looking forward seeing you at la Carona 3 again.
Natalia A - Aug 2022
Algehele gradering
Stunning apartment. Clean and neat.
Daniel O - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was regtig uitstekend en waarde vir geld.
La Carona 3 se terugvoer
Middag Daniel
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Hannetjie K - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome awesome awesome!
Tarun B - Aug 2021
Algehele gradering
Amazing and relaxing.
Da-niel V - Jun 2021
Algehele gradering
What a pleasant surprise.
Sandra-lee R - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely!
Thea S - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome!
Marilize J - Des 2021
Algehele gradering
Eenheid was skoon en netjies met alles byderhand. Al wat bietjie gepla het was die musiek en geraas by strand tot laat. Ligging baie goed, naby besienswaardighede.
Johannes J - Okt 2021
Algehele gradering
Woonstel is uiters goed toegerus. Alles werk en die feit dat die TV en proppe werk al is daar beurtkrag is 'n pluspunt. Die plek was ongelukkig nie baie mooi skoon gewees nie veral onder die beddens.
La Carona 3 se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer.
Ivm met die netheid, ek vra omverskoning, my span wat gewoonlik skoon maak het n noodgeval gehad 2 dae voor jul aankoms en ek moes inderhaas plan B doen en moes ander mense gebruik het.
Ek het die terugvoer met hulle gedeel en gevra vir beter diens in die toekoms.
Groete
Willie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflik mooi see uitsig, als wat jy nodig het.
Isabel M - Des 2020
Algehele gradering
Safe, friendly and fun.
Piet V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik gebly.
La Carona 3 se terugvoer
Môre Piet, baie dankie vir die terugvoer, ek is bly om te hoor julle het dit geniet.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Theo
Christa K - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker gebly, effe beknop vir 6 mense.
Gerda D - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Jo-mari B - Nov 2019
Algehele gradering
Perfekte plek vir 'n wegbreek.
La Carona 3 se terugvoer
Goeie more Jo-marie, baie dankie vir julle terugvoer. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Theo
Cheralice S - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek.
La Carona 3 se terugvoer
Goeie naand Cheralice,
Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer. Altyd lekker om te hoor dat gaste dit geniet het.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Theo
Lizette D - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastiese see-uitsig.
La Carona 3 se terugvoer
Goeie middag Lizette, Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Groete,
Theo
Ronnie B - Mei 2019
Algehele gradering
Fantastiese blyplek.
La Carona 3 se terugvoer
Hello Ronnie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het die tydjie geniet en sien uit daarna om julle weer by La Carona te verwelkom.
Groete,
Theo
Daniel Joseph B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
La Carona 3 se terugvoer
Hello Danie,
Dankie vir die terugvoer, en is bly julle het die tydjie geniet.
Ek kan die volgende sê oor die parkering, extra voertuie vir gaste, kan binne in die kompleks stop, dink daar is 6-8 parkeer areas beskikbaar.
Groete
Theo
Christelle R - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Telanie N - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjiese huisie met mooiste see-uitsigte, ons het lekker vakansie gehou.
La Carona 3 se terugvoer
Telanie, baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ek is bly die plekkie het aan jul behoeftes voldoen. Sien uit om julle weer terug te verwelkom by La Carona.
Groete,
Theo
Adriaan H - Apr 2018
Algehele gradering
Beste verblyf vakansie ooit.
Dirk W - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike woonstel.
La Carona 3 se terugvoer
Goeie middag Dirk,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Groete
Theo
Christo O - Apr 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Fanie V - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflike tuiste by die kus.
Deon V - Des 2018
Algehele gradering
Sal dit beslis weer besoek.
La Carona 3 se terugvoer
Hello Deon,
Dankie vir die terugvoer, en ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom by La Carona 3.
Groet,
Theo
Francois S - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Jaco G - Nov 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld, aangename diens en behulpsame eienaar!
Ilna V - Des 2017
Algehele gradering
Fantasies.
La Carona 3 se terugvoer
More Ilna ek is jammer om te hoor van Abrie Spies, ons gaan volgende week daar heen dan sal ek dit met hul uit klaar. Baie dankie lekker dag. Groete, Marlyn
Ria H - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik en naby als.
La Carona 3 se terugvoer
Beste Ria,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly jul het die vakansie geniet, kom kuier gerus weer.
Hoop julle het 'n geseënde 2018.
Groete,
Marlyn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Crown-weg, La Carona 3, St Micheal's on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang