Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Carona 3

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Aubrey G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekende waarde vir geld. Ons het ons verblyf in La Carona 3 baie geniet en was baie beïndruk met hoe goed die eenheid instandgehou word. Die eenheid is ook baie goed toegerus, wat ons verblyf daar baie gerieflik gemaak het. Die ligging en uitsig is uitstekend. Ons dank en waardering aan Theo as gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Relaxing and peaceful. Beautiful, comfortable place. A home away from home. Peaceful with a lovely view. Really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Baie ruim en mooi woonstel. Het heerlik gebly. Veilig. Baie dankie vir die puik diens. Verblyf was tops. Veilig. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jané K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Comfortable accommodation with a sea view. The unit is well equipped, located very close to the beach and provides a very comfortable stay. We found someone's hair tie and prescription medication in the kitchen, and the apartment smelled damp inside - especially inside the kitchen cupboards. The building itself also needs a bit of maintenance as the walls of the staircase are not in good condition. Other than that, we enjoyed our stay and will be visiting the unit again in June.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
La Carona 3
Good day, Thank you for the feedback. I will follow up with the cleaning crew regarding the items left behind in the kitchen and will ask them to look into the damp smell. Regarding the building itself, I believe that the body corporate indicated that they will start maintenance, painting etc. on the second building later this year, when they complete the first building. Looking forward to having you again in June. Regards

Ronel V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Netjies en fantasties. Beslis baie lekker blyplek. Ideale ligging en geen probleme tydens loadshedding. Voorwaar baie netjies. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamica B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Amazing. It was an amazing experience! From being able to spot dolphins and whales right from the balcony to the friendliest and most accommodating agents id definitely recommend this place to anyone and definitely come again the pictures don't do the place justice it's gorgeous! And so spacious! Shout out to Theo for his amazing service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
La Carona 3
Hi Tamica. Thank you for the kinds words and I am really happy to hear that you guys enjoyed your stay. Regards

Theresa S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Heerlike kuierstoep en die uitsig is pragtig. Baie goeie diens! Alhoewel ons 'n braaiplek verkies bo 'n gasbraai, het dit nie te erg gepla nie. Alles is netjies en die eenhied is besonder goed uitgerus, slow-cooker, stoompot. te veel om op te noem. Baie dankie vir 'n lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie B
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Baie mooi en baie goed in gerig met alles wat mens nodig het en meer en 'n baie skoon en netjiese plek. Het 'n pragtige see-uitsig en na aan die strand. Definitief waarde vir geld. As daar beurtkrag is, werk die TV en daar is twee lampe wat baie lig gee. Mooi sitkamer en sitkamerstel op stoep ook en etenstafel buitekant. Gee n puik 5 ster. Die bestuurder, Theo Botha, gaan uit sy pad uit om enige probleme vir jou op te los. Sal definitief weer daar bly. Ons het onsself so geniet, en die beste punt van alles Baie mooi en baie goed in gerig met alles wat mens nodig het en meer en 'n baie skoon en netjiese plek. Het 'n pragtige see-uitsig en na aan die strand. Definitief waarde vir geld. As daar beurtkrag is, werk die TV en daar is twee lampe wat baie lig gee. Mooi sitkamer en sitkamerstel op stoep ook en etenstafel buitekant. Gee n puik 5 ster. Die bestuurder, Theo Botha, gaan uit sy pad uit om enige probleme vir jou op te los. Sal definitief weer daar bly. Ons het onsself so geniet, en die beste punt van alles is die uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
La Carona 3
More Marie Dankie vir die terugvoer, dit gee sommer so warm gevoel onder die hart. Groete

Chinel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie mooi plek. Skoon en netjies. Het 'n pragtige see uitsig, kon lekker braai. Definitief waarde vir geld. Dis die beste vakansiehuisie in die hele suidkus. Daar is ook 'n omsetter vir ingeval daar beurtkrag is. Mooi sitkamer stel en sitkamer stel op stoep ook. 100/100. Puik. 5 ster. Baie mooi plek. Netjies, skoon en modern! Awesome see-uitsig. Die plek het alles gehad wat ons nodig gehad het. DStv met 'n omsetter vir ingeval daar beurtkrag is. Pragtige sitkamerstel en beddegoed was alles mooi skoon en netjies. Kombuis het alles in. Lekker gas braaier. En die plek is baie veilig jy parkeer jou kar in die garage. Die foto's van die plek is 100% akkuraat. Sal dit aanbeveel en aal graag weer by La Carona 3 bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
La Carona 3
More Chinel Baie dankie vir die mooi woorde, dit word opreg waardeer. Sien uit daarna om julle weer by La Carone 3 te verwelkom. Groete

Juliana H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Rustig en baie mooi uitsig. Sal enige tyd weer wil gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crown-weg, La Carona 3, St Micheal's on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fa3f181c33749c1290bd92bc2d8cea21f071552fb02257b82169d7f060662694773fa0badf526d1921db2b076c6031fd2e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 6) 47 5 1 5 Crown Road La Carona 3 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.822181628857 30.401979053859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang