Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Carona 3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir La Carona 3
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Aubrey G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey G

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het ons verblyf in La Carona 3 baie geniet en was baie beïndruk met hoe goed die eenheid instandgehou word. Die eenheid is ook baie goed toegerus, wat ons verblyf daar baie gerieflik gemaak het. Die ligging en uitsig is uitstekend. Ons dank en waardering aan Theo as gasheer.

Rene D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Relaxing and peaceful.

Beautiful, comfortable place. A home away from home. Peaceful with a lovely view. Really enjoyed our stay.

Jan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Baie ruim en mooi woonstel. Het heerlik gebly. Veilig.

Baie dankie vir die puik diens. Verblyf was tops. Veilig. Pragtige uitsig.

Jané K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jané K

Comfortable accommodation with a sea view.

The unit is well equipped, located very close to the beach and provides a very comfortable stay. We found someone's hair tie and prescription medication in the kitchen, and the apartment smelled damp inside - especially inside the kitchen cupboards. The building itself also needs a bit of maintenance as the walls of the staircase are not in good condition. Other than that, we enjoyed our stay and will be visiting the unit again in June.

La Carona 3 se terugvoer

Good day,
Thank you for the feedback. I will follow up with the cleaning crew regarding the items left behind in the kitchen and will ask them to look into the damp smell. Regarding the building itself, I believe that the body corporate indicated that they will start maintenance, painting etc. on the second building later this year, when they complete the first building.
Looking forward to having you again in June.
Regards

La Carona 3
Ronel V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Netjies en fantasties. Beslis baie lekker blyplek.

Ideale ligging en geen probleme tydens loadshedding. Voorwaar baie netjies. Sal vir seker weer daar bly.

Tamica B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamica B

Amazing.

It was an amazing experience! From being able to spot dolphins and whales right from the balcony to the friendliest and most accommodating agents id definitely recommend this place to anyone and definitely come again the pictures don't do the place justice it's gorgeous! And so spacious! Shout out to Theo for his amazing service!

La Carona 3 se terugvoer

Hi Tamica. Thank you for the kinds words and I am really happy to hear that you guys enjoyed your stay.
Regards

La Carona 3
Theresa S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S

Heerlike kuierstoep en die uitsig is pragtig.

Baie goeie diens! Alhoewel ons 'n braaiplek verkies bo 'n gasbraai, het dit nie te erg gepla nie. Alles is netjies en die eenhied is besonder goed uitgerus, slow-cooker, stoompot. te veel om op te noem. Baie dankie vir 'n lekker kuier.

Marie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Baie mooi en baie goed in gerig met alles wat mens nodig het en meer en 'n baie skoon en netjiese plek. Het 'n pragtige see-uitsig en na aan die strand. Definitief waarde vir geld. As daar beurtkrag is, werk die TV en daar is twee lampe wat baie lig gee. Mooi sitkamer en sitkamerstel op stoep ook en etenstafel buitekant. Gee n puik 5 ster. Die bestuurder, Theo Botha, gaan uit sy pad uit om enige probleme vir jou op te los. Sal definitief weer daar bly. Ons het onsself so geniet, en die beste punt van alles

Baie mooi en baie goed in gerig met alles wat mens nodig het en meer en 'n baie skoon en netjiese plek. Het 'n pragtige see-uitsig en na aan die strand. Definitief waarde vir geld. As daar beurtkrag is, werk die TV en daar is twee lampe wat baie lig gee. Mooi sitkamer en sitkamerstel op stoep ook en etenstafel buitekant. Gee n puik 5 ster. Die bestuurder, Theo Botha, gaan uit sy pad uit om enige probleme vir jou op te los. Sal definitief weer daar bly. Ons het onsself so geniet, en die beste punt van alles is die uitsig.

La Carona 3 se terugvoer

More Marie
Dankie vir die terugvoer, dit gee sommer so warm gevoel onder die hart.
Groete

La Carona 3
Chinel B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chinel B

Baie mooi plek. Skoon en netjies. Het 'n pragtige see uitsig, kon lekker braai. Definitief waarde vir geld. Dis die beste vakansiehuisie in die hele suidkus. Daar is ook 'n omsetter vir ingeval daar beurtkrag is. Mooi sitkamer stel en sitkamer stel op stoep ook. 100/100. Puik. 5 ster.

Baie mooi plek. Netjies, skoon en modern! Awesome see-uitsig. Die plek het alles gehad wat ons nodig gehad het. DStv met 'n omsetter vir ingeval daar beurtkrag is. Pragtige sitkamerstel en beddegoed was alles mooi skoon en netjies. Kombuis het alles in. Lekker gas braaier. En die plek is baie veilig jy parkeer jou kar in die garage. Die foto's van die plek is 100% akkuraat. Sal dit aanbeveel en aal graag weer by La Carona 3 bespreek!

La Carona 3 se terugvoer

More Chinel
Baie dankie vir die mooi woorde, dit word opreg waardeer. Sien uit daarna om julle weer by La Carone 3 te verwelkom.
Groete

La Carona 3
Juliana H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana H

Rustig en baie mooi uitsig.

Sal enige tyd weer wil gaan vakansie hou.

Nadia B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Lovely neat unit.

Modern unit with a beautiful sea view and within walking distance to the beach. Well equiped with 3 beautiful rooms. We were pleasanlty surprised.

Kevin V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V

Fantastiese blyplek sal dit 110% aanbeveel.

Die bestuurder, Theo Botha, gaan uit sy pad uit om enige probleme vir jou op te los. Sal definitief weer daar bly. Ons het ons self so geniet, en die beste punt van alles is, die uitsig.

Bianca V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Wonderlik.

Ons het die plekkie vreeslik baie geniet, ons beveel definitief die plekkie vir vakansiegangers aan, dis naby die strand dis rustig en geen lawaai nie.

Gerda G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G

Perfekte verblyf.

Ek het my kinders gevat vir 'n lekker wegbreek. La Carona 3 was die perfekte plek. Die huis is baie gerieflik ingerig. Almal kan die hele tyd saam kuier. Die groot balkon met gasbraaier is ideaal vir die reënerige dae en aandkuiers. Dis ideaal vir gesinstyd. Ons was gelukkig om dofyne te sien en 'n walvis van die balkon af. Die kamers is gemaklik en die bed in die hoofslaapkamer is hemels. Die hoofslaapkamer het 'n skuifdeur met 'n veilgheidshek, so in die aand kan die deur oop gelos word en die see kan gehoor en geruik word. Ek sal die plek vir enige gesin of vriende aanbeveel. Dis veilig, naby, skoon en netjies. Ons het niks meer gekort. Alles was perfek. Baie dankie vir 'n wonderlike, relaxing tyd.

Lorilee M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorilee M

Uitstekende eenheid. Veilig, loopafstand van die strand. Rustige omgewing.

Wat 'n lekker vakansie! Goed toegerus. Naby aan die strand geleë en winkels ook nie vêr van eenheid. Ek sal die eenheid definitief aanbeveel. Uitstekende kliëntediens van die eienaar self. Dit het voldoen aan al ons vereistes. Baie dankie Theo vir 'n wonderlike wegbreek!

Sharice B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharice B

We had a lovely time and an awesome holiday. Just need to pay attention to maybe having the lounge suite cleaned, but otherwise lovely.

We had an amazing time. Good value for money and well equipped. We will definitely use the accommodation again and would recommend to friends and family.

La Carona 3 se terugvoer

Sharice,

Thank you for your feedback. I will have a team come in and make sure all upholstery is given a good and proper steam clean.

Looking forward seeing you at la Carona 3 again.

La Carona 3
Natalia A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalia A

Stunning apartment. Clean and neat.

The apartment was so beautiful, fully equipped with everything we needed plus a stunning sea view. We were able to see whales and dolphins from our balcony. This is really value for money.

Daniel O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel O

Dit was regtig uitstekend en waarde vir geld.

Dit was regtig baie lekker, die plek was netjies en skoon, die uitsig was fantasties, en met 'n toesluitmotorhuis in 'n omheinde sekuriteitskompleks het mens altyd veilig gevoel, die aande was rustig, en dit was een van die beste vakansies wat ons nog gehad het. Theo die eienaar is baie helpvol en 'n mense-mens wat seker maak mens is gelukkig en dat alles reg is, ek sal dit beslis aanbeveel.

La Carona 3 se terugvoer

Middag Daniel

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete.

La Carona 3
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Hannetjie K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie K

Awesome awesome awesome!

Definislis 'n groot JA op dié een. Skoon, netjies, pragtige see uitsig. Dankie Theo.

Tarun B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarun B

Amazing and relaxing.

We really enjoyed our stay there. Nice and relaxed. We are family of 4 with 2 kids and thoroughly enjoyed our stay. Amazing sea view and beaches are very clean.

Da-niel V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Da-niel V

What a pleasant surprise.

All you need in one unit. Every utensil that you can think of and the view is spectacular. We even had the blessing of seeing whales during the sardine run from the balcony. Loadshedding was not a problem as the unit had us prepared for the dark night. All in all a wonderful stay with 3 small kids. We will absolutely be visiting again soon.

Sandra-lee R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra-lee R

Lovely!

Clean, neat, sea view apartment with a double balcony! Walking distance from the beach and amenities.

Thea S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S

Awesome!

Uitstekend ingerig met luukshede soos 'n koffiemasjien. Ek het veral gehou daarvan dat daar hope borde en glase is en nie net 6 soos normaal nie. Stunning uitsig en perfek geleë!

Marilize J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize J

Eenheid was skoon en netjies met alles byderhand. Al wat bietjie gepla het was die musiek en geraas by strand tot laat. Ligging baie goed, naby besienswaardighede.

Die ligging is goed, naby verskeie strande en winkels. Woonstel goed toegerus.

Johannes J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J

Woonstel is uiters goed toegerus. Alles werk en die feit dat die TV en proppe werk al is daar beurtkrag is 'n pluspunt. Die plek was ongelukkig nie baie mooi skoon gewees nie veral onder die beddens.

As die skoonmaak net opgeskerp word sal dit 'n baie wonderlike vakansiewoonstel wees. Baie goed toegerus en die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik.

La Carona 3 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer.
Ivm met die netheid, ek vra omverskoning, my span wat gewoonlik skoon maak het n noodgeval gehad 2 dae voor jul aankoms en ek moes inderhaas plan B doen en moes ander mense gebruik het.

Ek het die terugvoer met hulle gedeel en gevra vir beter diens in die toekoms.

Groete

La Carona 3
Willie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Gerieflik mooi see uitsig, als wat jy nodig het.

Dis 'n groot en gerieflike plek, goed geleë en goed toegerus. Diens was puik.

Isabel M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M

Safe, friendly and fun.

Pleasantly surprised and very well kept. Extremely happy.

Piet V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Baie lekker en gerieflik gebly.

Sal graag weer soontoe wil gaan. Kan die plek aanbeveel.

La Carona 3 se terugvoer

Môre Piet, baie dankie vir die terugvoer, ek is bly om te hoor julle het dit geniet.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Theo

La Carona 3
Christa K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christa K

Lekker gebly, effe beknop vir 6 mense.

DStv het die hele tyd gesukkel, werk amper nooit. Baie geraas van inwoners oor naweek. Verder lekker gebly.

Gerda D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D

Baie lekker en rustig.

Professionele diens en bystand ontvang. Plek was skoon en netjies en het geen problem gehad tydens one vakansie. Sal definitief weer soontoe gaan.

Jo-mari B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari B

Perfekte plek vir 'n wegbreek.

Sal die plek enige tyd vir ander aanbeveel.

La Carona 3 se terugvoer

Goeie more Jo-marie, baie dankie vir julle terugvoer. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Theo

La Carona 3
Cheralice S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheralice S

Fantastiese plek.

Wonderlike see-uitsig asook die stoep is perfek om net rustig te sit en te kyk vir die see! Was gelukkig om 'n hele klomp walvisse te kon sien van die stoep af! La Carona 3 is perfek ingerig en baie mooi. Het niks gekort nie! Ons het dit vreeslik geniet en Theo is baie vriendelik en baie hulpvaardig! Sal definitief weer gaan en aanbeveel aan ander!

La Carona 3 se terugvoer

Goeie naand Cheralice,
Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer. Altyd lekker om te hoor dat gaste dit geniet het.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Theo

La Carona 3
Lizette D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Fantastiese see-uitsig.

Die woonstel is baie goed ingerig. Ons het niks gekort nie. Ons het baie lekker gebly en Theo, Joanie en Koert was baie hulpvaardig. Baie dankie, ons sal definitief weer daar bespreek.

La Carona 3 se terugvoer

Goeie middag Lizette, Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Groete,
Theo

La Carona 3
Ronnie B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie B

Fantastiese blyplek.

Sal die blyplek vir enige iemand aanbeveel. Mooi see-uitsig en sentraal geleë. Home away from home.

La Carona 3 se terugvoer

Hello Ronnie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het die tydjie geniet en sien uit daarna om julle weer by La Carona te verwelkom.

Groete,
Theo

La Carona 3
Daniel Joseph B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel Joseph B

Baie lekker.

Baie lekker verblyf. Baie ruim met alles wat nodig is. 600 meter van swemstrand. Lekker gasbraaier wat werk. Groot probleem as meer as een voertuig parkeer moet word. Inligtingbord sê ekstra voertuie moet buite op straat stop. Lekker gerus. Groot pluspunt is volle DStv. Kon rugby kyk.

La Carona 3 se terugvoer

Hello Danie,

Dankie vir die terugvoer, en is bly julle het die tydjie geniet.
Ek kan die volgende sê oor die parkering, extra voertuie vir gaste, kan binne in die kompleks stop, dink daar is 6-8 parkeer areas beskikbaar.

Groete
Theo

La Carona 3
Christelle R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle R

Heerlik.

Baie netjies, goed ingerig, goeie ligging.

Telanie N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Telanie N

Baie netjiese huisie met mooiste see-uitsigte, ons het lekker vakansie gehou.

Baie netjies, mooiste uitsigte die plekkie is ook mooi toegerus. Sal beslis in die toekoms weer daar gaan vakansie hou!

La Carona 3 se terugvoer

Telanie, baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ek is bly die plekkie het aan jul behoeftes voldoen. Sien uit om julle weer terug te verwelkom by La Carona.
Groete,
Theo

La Carona 3
Adriaan H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan H

Beste verblyf vakansie ooit.

Die eenheid was baie netjies oorgegee. Professioneel oorhandig deur die opsigter. Fantastiese eenheid. Puik toegerus. Meer as waarde vir geld.

Dirk W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk W

Gerieflike woonstel.

Kan die woonstel aanbeveel. Slaapplek vir tot 10 mense met 2 badkamers. Lieflike see-uitsig. Toesluitgarage en DStv. Sal beslis weer daar bespreek.

La Carona 3 se terugvoer

Goeie middag Dirk,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.

Groete
Theo

La Carona 3
Christo O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo O

Baie aangenaam.

Ons het die vakansie baie geniet. Marlyn het uit haar pad gegaan om ons te help. Die woonstel het 'n puik see-uitsig.

Fanie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Gerieflike tuiste by die kus.

Dit was 'n lekker vakansie in 'n ruim en gerieflike woonstel. Bietjie gesukkel met al die slotte. Naby die strand, winkels, wassery, ens.

Deon V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon V

Sal dit beslis weer besoek.

Baie goed toegeruste eenheid naby aan die swemstrand.

La Carona 3 se terugvoer

Hello Deon,

Dankie vir die terugvoer, en ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom by La Carona 3.

Groet,
Theo

La Carona 3
Francois S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Fantasties.

Die vakansieverblyf was great. Baie lekker gebly en baie veilig gevoel.

Jaco G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G

Waarde vir geld, aangename diens en behulpsame eienaar!

Baie dankie vir die vriendelikheid en behulpsaamheid! Netjies, ruim en goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het op 'n vakansie. Ek gaan beslis weer terug met die volgende vakansie!

Ilna V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilna V

Fantasies.

La Carona self was fantasies maar ek sal nie weer deur Abrie Spies wil werk nie. Volgens die eposse, moes ons eers 10 uur uit wees en die dames van Abrie Spies het my voor 8 al begin bel. Ek het probeer verduidelik dat ek onder die indruk was ons moes eers 10 uur uit wees, soos per die eposse, maar hulle was nie baie vriendelik nie.

La Carona 3 se terugvoer

More Ilna ek is jammer om te hoor van Abrie Spies, ons gaan volgende week daar heen dan sal ek dit met hul uit klaar. Baie dankie lekker dag. Groete, Marlyn

La Carona 3
Ria H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria H

Gemaklik en naby als.

Heerlik gebly. Die eenheid het als wat jy nodig het vir 'n heerlike vakansie. Naby die strand en baie veilig.

La Carona 3 se terugvoer

Beste Ria,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly jul het die vakansie geniet, kom kuier gerus weer.

Hoop julle het 'n geseënde 2018.

Groete,
Marlyn

La Carona 3
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crown-weg, La Carona 3, St Micheal's on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fa3f181c33749c1290bd92bc2d8cea21f071552fb02257b82169d7f060662694773fa0badf526d1921db2b076c6031fd2e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 6) 47 5 1 5 Crown Road La Carona 3 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.822181628857 30.401979053859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang