Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Casa Del Mar

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Novar-straat 218, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

La Case Del Mar is naby Glenmore in KwaZulu-Natal geleë. Die eenheid is naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe sowel as die strand geleë.

Die eenheid bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers. Slaapkamer 1 het 'n koningingrootte-bed en daar i s'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens, slaapkamer 3 het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n koningingrootte-bed in slaapkamer 4. Slaapkamer 5 en slaapkamer 6 het elk 2 enkelbeddens. Die res van die badkamers het 'n bad of 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser en 'n broodrooster toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8.

Ander geriewe sluit 'n stoep en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek in. Gaste het ook toegang tot die braaigeriewe op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, swem en perdry in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 6 Slaapkamers 5 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Novar-straat 218, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Novar-straat 218, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0560746470a9b4d1e9cbeed7b7d7e19dd31ca61a425900f61b1d48324ec234fe8c2a5615c82cf68cead37fe189a09fc73aec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12) 218 Novar Street Munster 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -31.005214387229 30.255959226984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang